Saterdag dagtrip, net vorie storm kom

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gotta admit, that white 660Z has been playing on my mind lately but I think it's time to try something Orange. Besides, reliability is overrated isn't it?  ;)
 
Buff said:

well, I guess you'll be keeping your Hilux then, hey?
 
Dankie vir die deel.  Sulke kort trippies gee mens mos krag vir die volgende week.

Moet sê, jy kan 'n top box pak.  :thumleft:
 
Mev Vis Arend said:

Dankie Mev Fish Eagle! Ek volg ook elke trippie wat julle doen, as my inspirasie. En glo my, Anmar weet nie altyd waar ons is nie, maar syt 'n ingeboude GPS na elke Wimpy toe.  Hierdie rondte het ons hulle misgery, alhoewel sy die een by Paarl Mall uitgewys het so deurie mis.
 
Lem said:

Hahahaha, niks soos 'n Wimpy koffie nie.  Hulle trek my ook soos 'n pleister.  Ek sien hulle om 'n hoek raak  :imaposer:  Ek kry hulle tot in en die Kaprivi en Botswana!  Louis is dikwels verstom soos ek hulle opspoor. 

Anmar is beslis my tipe mens.  :thumleft:
 
Netjies RR, mens moet maar tyd maak om n end te gaan ry anders kom mens nie daar by uit.  :thumleft:
 
Hi Lem

Man dit was nou lekker om saam met julle te ry!! Ek dog ek ken daai wêreld, maar nou het ek nuwe name en plekke gesien...
Maak my sommer verlang na... (in geen spesifieke orde... wel, miskien No 1...  :pot: )
my meisie inni Kaap, die mooie Kaap, my neef op Gouda, my broers inni Kaap... en koffie by al daai plekke wat genoem is!  :thumleft:

Dankie!
 
Lem ek dink jy bly net 'n straat van my af want ek verbeel my ek het die ander dag jou bike voor die huis sien staan.  Ons kan gerus die mammas vir 'n trippie vat as die weer 'n slag beter raak.
 
DikZol said:

As ek die weer in die Kaap so kyk, lyk dit my jy is nie haastig om mamma saam te vat nie...  :pot:  ;D
 
DikZol, eks hier weggesteek in 'n kompleks in Goedemoed, Durbanville. Maar as jy enigsens hierrond is, dan spreek ons net af, en dan maak ons dan so!  :thumleft:
 
DikZol, eks hier weggesteek in 'n kompleks banggatpark in Goedemoed, Durbanville. Maar as jy enigsens hierrond is, dan spreek ons net af, en dan maak ons dan so!  :thumleft:

regstelling... >:D
 
GeelKameel said:

hey, jy kannie praat nie. Sonkring is ook die laaste Bastion van die Afrikaner met Jerigo se heinings daar agter jou huis om.  :snorting:

is jou GS se diff al reg?
 
Hey Lem, julle het 'n lekker roete gery!

Ek sien Saterdag reen dit nie, dan moet jy en Anmar weer daai topbox iewerste gaan opvul.

;)
 
Dusty Rusty said:
Hey Lem, julle het 'n lekker roete gery!

Ek sien Saterdag reen dit nie, dan moet jy en Anmar weer daai topbox iewerste gaan opvul.

;)

Thanks Nadia. Ons sal spoedig weer so maak. Volgende keer kom julle saam, dan werk ons n grondpaadjie ook in  :thumleft:
 
Lem said:
GeelKameel said:
Lem said:
DikZol said:
Lem ek dink jy bly net 'n straat van my af want ek verbeel my ek het die ander dag jou bike voor die huis sien staan.  Ons kan gerus die mammas vir 'n trippie vat as die weer 'n slag beter raak.

DikZol, eks hier weggesteek in 'n kompleks banggatpark in Goedemoed, Durbanville. Maar as jy enigsens hierrond is, dan spreek ons net af, en dan maak ons dan so!  :thumleft:

regstelling... >:D

hey, jy kannie praat nie. Sonkring is ook die laaste Bastion van die Afrikaner met Jerigo se heinings daar agter jou huis om.  :snorting:

is jou GS se diff al reg?

:lol8:
Amper daar! Tel Saterdag die laaste part op in Gordonsbaai. Dan sal Alf volgende week herstel. :ricky:
 
Lem said:
DikZol said:
Lem ek dink jy bly net 'n straat van my af want ek verbeel my ek het die ander dag jou bike voor die huis sien staan.  Ons kan gerus die mammas vir 'n trippie vat as die weer 'n slag beter raak.

DikZol, eks hier weggesteek in 'n kompleks in Goedemoed, Durbanville. Maar as jy enigsens hierrond is, dan spreek ons net af, en dan maak ons dan so!  :thumleft:

Ek bly in die laagte in Sonstraal Hoogte...net annerkant skuldbult
 
Hitman said:
DikZol said:
Lem ek dink jy bly net 'n straat van my af want ek verbeel my ek het die ander dag jou bike voor die huis sien staan.  Ons kan gerus die mammas vir 'n trippie vat as die weer 'n slag beter raak.

As ek die weer in die Kaap so kyk, lyk dit my jy is nie haastig om mamma saam te vat nie...  :pot:  ;D

Moeilik om te glo, maar ek het nie lus om bike te ry in hierdie nat koue nie.  Besig om 'n pissie te raak.
 
DikZol said:
Lem said:
DikZol said:
Lem ek dink jy bly net 'n straat van my af want ek verbeel my ek het die ander dag jou bike voor die huis sien staan.  Ons kan gerus die mammas vir 'n trippie vat as die weer 'n slag beter raak.

DikZol, eks hier weggesteek in 'n kompleks in Goedemoed, Durbanville. Maar as jy enigsens hierrond is, dan spreek ons net af, en dan maak ons dan so!  :thumleft:

Ek bly in die laagte in Sonstraal Hoogte...net annerkant skuldbult

Hey, nie sonder my nie! Ek bly in Sonstraal langs Laerskool Gene Louw. Het nie 'n goeie kans dat die dame sal saam ry nie, maar ek ry graag motorfiets  ;)
 
DikZol said:
Lem said:
DikZol said:
Lem ek dink jy bly net 'n straat van my af want ek verbeel my ek het die ander dag jou bike voor die huis sien staan.  Ons kan gerus die mammas vir 'n trippie vat as die weer 'n slag beter raak.

DikZol, eks hier weggesteek in 'n kompleks in Goedemoed, Durbanville. Maar as jy enigsens hierrond is, dan spreek ons net af, en dan maak ons dan so!  :thumleft:

Ek bly in die laagte in Sonstraal Hoogte...net annerkant skuldbult

daar langs my bergfietspaadjie? Vanaf Vygeboom se robot in? DCR is net paar strate bokant jou, en ek kom paar strate uit die Noorde. Ons moet spoedig so maak :thumleft:
 
Top