Saterdag draai deur Karoo en kuier by Padstal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Almal is lus vir ry maar ten spyte van my uitnodiging is dit net die getroue Robin Brown wat op die ou end die tog deur die Tankwa saam met my aangepak het.

Hierdie is nie ’n RR nie maar einlik net so ’n oorsig oor wat julle gemis het.  :3some:

Ons het toe soos beplan 7:00 uit die Kaap vertrek en moes ’n hewige swart suid-oos trotseer tot in Ceres. Robin op die Dr 650 , het voor gery oor Bainskloof en gesorg vir ’n paar interessante swaaie in die ruk winde om sekere draaie  :ricky:

By Ceres het die wind egter gaan lê en het ons lieflike ry-weer geniet vir die res van die trip.
 

Attachments

  • Onder-Wadrif 2013 002.JPG
    Onder-Wadrif 2013 002.JPG
    399.1 KB · Views: 467
  • Onder-Wadrif 2013 003.JPG
    Onder-Wadrif 2013 003.JPG
    480.1 KB · Views: 462
  • Onder-Wadrif 2013 005.JPG
    Onder-Wadrif 2013 005.JPG
    417.3 KB · Views: 459
  • Onder-Wadrif 2013 008.JPG
    Onder-Wadrif 2013 008.JPG
    352.5 KB · Views: 452
  • Onder-Wadrif 2013 001.JPG
    Onder-Wadrif 2013 001.JPG
    337.4 KB · Views: 464
Top