Saterdag draai deur Karoo en kuier by Padstal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Flatout, ons was daar....  :imaposer:

:eek7: :drif:  Die bietjies was natuurlik baie lekker.  Veral in daai 30 grade son weer.

Ek het die LC gery. 

Ja daai man het hom na moer toe geval.  Die ambulans het heelwat later eers daar opgedaag om hom Ceres toe te vat.

Ons is van daar af weg en nog so 70km gedoen na Stonehedge toe.  Nou daar het dit lekker gegaan...  :thumleft: :lol8:
 
Hey!  :peepwall: ek was undercover daar by die padstal, hoop nie my vrou sien my in die foto's nie 8)
 
Die storie raak net al hoe interessanter, hoe kan ek so naïef wees dat ek nie sulke goed raak sien nie............. :eek:

Dit klink soos  "Days of our lives, Tankwa Style"    :lol8:
 
Nice pics thx for sharing :thumleft: would have been nice if i could join but unfortunately had my inlaws here the week end. Next time :thumleft:
 
Crazeec said:
Hey!  :peepwall: ek was undercover daar by die padstal, hoop nie my vrou sien my in die foto's nie 8)

Nee wat jy het niks om oor te worry nie, met daai rooi hempie van jou is daar nie 'n manier dat sy jou sal raak sien nie.
 
'n paar foto's van ons trip
 

Attachments

  • IMG-20131019-00712.jpg
    IMG-20131019-00712.jpg
    483.3 KB
Flatout said:
Crankshaft said:
'n paar foto's van ons trip

 :confused2:

:xxbah: Sukkel om die foto's te laai.  Ek kry 'n error om te se dat die foto's se size te groot is.  Hoe kry ek dit kleiner sodat ek dit kan post ???
 
Right click net op die foto. Click op edit en verander dan die 100% na iets kleiner totdat jy by die regte grootte uit kom. Ek moet my foto's na 20% verklein om onder 500KB te bly.
 
Flatout said:
Right click net op die foto. Click op edit en verander dan die 100% na iets kleiner totdat jy by die regte grootte uit kom. Ek moet my foto's na 20% verklein om onder 500KB te bly.

:thumleft: dankie,
 
Flatout said:
Right click net op die foto. Click op edit en verander dan die 100% na iets kleiner totdat jy by die regte grootte uit kom. Ek moet my foto's na 20% verklein om onder 500KB te bly.

ok, he dit probeer.  As hy dan op sy size is, wat dan?  Save jy dit hoe wat moet jy doen om hom so te post?
 
Gaan net uit dan sal die program automaties vir jou vra of jy dit wil safe. Click dan net yes en jy's gereed. Hou net die curser oor die  foto wat ge-safe is en die grootte sal wys. Alternatief moet jy net op Properties click as jy klaar ge-edit het voordat jy die venster toe maak.
 
Top