Scorpion Rally

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Cappie net om te wys daar was meer mense, Alex en Tengai, Tengai se poot op bike.
 
Attachments

  • PIC_0046.jpg
    PIC_0046.jpg
    101.3 KB
  • PIC_0048.jpg
    PIC_0048.jpg
    109.1 KB
  • PIC_0049.jpg
    PIC_0049.jpg
    152.9 KB
DeonDj said:
Daai rooi kop cherry was rof , twee WD's het geknak op die dansbaan met haar mammie en sussie, by the by hoes die kniee Basset? >:D

Basset kon darem die volgende dag nog rittel >:D >:D

Attachments

  • Scorpion Rally 2008 264.jpg
    Scorpion Rally 2008 264.jpg
    113.7 KB
Aaai en het ons lekker gekuier......
General, bao! Al op sy kniee, lekker Generaal...
 
Attachments

  • PIC_0044.jpg
    PIC_0044.jpg
    73.6 KB
  • PIC_0045.jpg
    PIC_0045.jpg
    93.1 KB
  • PIC_0038.jpg
    PIC_0038.jpg
    82.3 KB
CAPTAIN SLOW said:
Oom Foe-rie said:
CAPTAIN SLOW said:
:laughing4:

Ek laaik die fotos.... volgende jaar is ek daar...

Dit lyk nogsteeds of julle ouens aleen daar was ::)

Cappie, ek het daai een met die siegret in die mond mak gemaak vir jou >:D

Ek sal daai pop mos pap steek ;D

Dis wat Deon toe met sy matras gedoen het >:D Kyk die foto daarvan >:D En hy het nie eens n kondoom gebruik nie want sy tent was die volgende oggend nat >:D >:D
 
Generaal en sy prys! Best of the best! Bierdrinker van formaat.
 
Attachments

  • PIC_0019.jpg
    PIC_0019.jpg
    63.2 KB
  • PIC_0020.jpg
    PIC_0020.jpg
    59.3 KB
Oom Foe-rie said:
DeonDj said:
Daai rooi kop cherry was rof , twee WD's het geknak op die dansbaan met haar mammie en sussie, by the by hoes die kniee Basset? >:D

Basset kon darem die volgende dag nog rittel >:D >:D

Dit lyk dan of Basset gout in sy kniekoppe het ;D
 
Ja oor die matras bly ekke stil.......shhhhhhh......die natigheid jaaaaaaaa.....
Kyk dit was pret gewees Cappie, volgende jaar is jy daarso, kyk almal wou net die poppie groet..hehehhe
 
Karroo stof... dit kom van tent toe kruip :D
 
DeonDj said:
Ja oor die matras bly ekke stil.......shhhhhhh......die natigheid jaaaaaaaa.....
Kyk dit was pret gewees Cappie, volgende jaar is jy daarso, kyk almal wou net die poppie groet..hehehhe

Sal daar wees ;)
 
Kyk hoe sit suip die bliksems......... Dis hoekom hulle uitgehaak het >:D
 
Attachments

  • 2008 SCORPION RALLY 006.jpg
    2008 SCORPION RALLY 006.jpg
    70.4 KB
  • 2008 SCORPION RALLY 007.jpg
    2008 SCORPION RALLY 007.jpg
    96.4 KB
CAPTAIN SLOW said:
Wat moes hy doen om te wen?

Cappie daai ou se bier kon nie so vinnig in sy keel af verdwyn nie............nou is hy die moerin vir homself ;D
 
Ja daai ou was de moer in, maar ja ons het lekker "ge oefen" op die gras vir die kompetisie, ek die "judge" het maar gesit..
 
Die een ry met n Harley en die ander met n DR800 en kyk wat maak hulle in die nag :eek: :eek:
 
Attachments

  • 2008 SCORPION RALLY 038.jpg
    2008 SCORPION RALLY 038.jpg
    49.2 KB
  • 2008 SCORPION RALLY 039.jpg
    2008 SCORPION RALLY 039.jpg
    58.7 KB
Under cover of darkness is alles nie meer so helder nie, ek verstaan die Harley ou maar nie die DR ou nie.., a nee a Tengai!
 
Top