Riebeeker
Race Dog
Ek kan vir ons 'n Saapkop eet reel vir die Vrydag-aand van die 24ste Augustus voor die Saterdag se Lentefees trip, maar dan moet ek darem by Woensdag die 15de Augustus 2012 die getalle gereed he. Sodra ek die getalle het kan ek vir ons 'n plek reel!
1. Riebeeker
2. Eagel1
3.Neil
4.Fixer
5. 4Feathers
6. WILLISTONWORKHORSE
7. Heimer
8. Bottervet (gaan hom ook probeer)
Kom gooi julle name dan maak ons so!
1. Riebeeker
2.
3.
4.
5. 4Feathers
6. WILLISTONWORKHORSE
7. Heimer
8. Bottervet (gaan hom ook probeer)
Kom gooi julle name dan maak ons so!