Skaapkopgilde Anniversary Kopkou - GEKANSELLEER !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,532
Reaction score
3,259
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
26 - 28 April 2013 by Veltie en Blommie se Plek

Moenie nou al histeries raak nie... amptelike beplanning begin vroeg volgende jaar. Ek sê net solank dat julle die datum kan boek, dat ons nie weer vasval soos die jaar nie. Hierdie gaan 'n grote wees.  :drif:

Akkommodasie reëlings sal direk met ons Gashere gemaak word en Kopeet reëlings met my. Hou maar soos gewoonlik die Eerste Post dop

 
Top