blackbird
Race Dog
So n pel het n Ducati 749s in slaapstad gekoop en ekt in gestem om die outjie te gaan haal aan die einde van November. Sal af vlieg, bike haal en gou my dogter in Houtbaai soen. Ek beplan dan Stellenbosch-Franschoek-Caledon-Reviersonderend- Robertson-Montaqu-Barrydale-Heidelberg-Albertinia-Mosselbaai-George- infantrieskool en dalk oorslaap op De Rust. Willomore-Aberdeen-Graaf Reinet-Noupoort-colesberg-Philipolis oorslaap-Trompsburg-Bloem-Kroonstad-Centurion. Ek go dit gaan seer wees aangesien ek jare laas op die bird was en die gs se sitplek soos n rusbank sit. Insette oor my roete sal ek waardeer.