Intercepter
Puppy
Waar in die Kaap kan ek 'n Oberon slave cylinder koop? My slave piston se seel het gegroet.
Ek het die Magura master cylinder se seels ook klaar vervang.
Aangeheg is die seel wat ek benodig.
Soos ek verstaan is die 021 o-ring net vir die 950 se piston en die seel in die aangehegde foto moet ek in 'n kit by KTM koop?