Soek n leke roete vanaf Kaapstad na Bloem

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

baashjp

Race Dog
Joined
Sep 13, 2009
Messages
2,812
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
KTM 990 Adventure
Ek gaan my eishpee haal by Superfoxi en soek n leke grondpad roete terug Bloem toe.Ek was nog nooit aan die bo kant van die N1 nie en het twee dae om te ry.Ek sal ook bly wees met hulp van n goeie gaste huis op die roete waar ek vrydag aand kan slaap.
 

Latest posts

Top