Solo " trip " na George dam........

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KAAS

Pack Dog
Joined
May 19, 2007
Messages
227
Reaction score
0
Location
GEORGE
Bike
BMW F800GS
Ek het gisteraand my eerste " ridereport " gedoen [ Eaglefalls }
Ek het dit so geniet dat ek sommer nog enetjie doen.

Hierdie " trip " het ek al middel Maart gedoen. Op daardie stadium was ek nog nie op Wilddogs geregistreer nie, so dis n bietjie laat.

Eerder laat as nooit :oops:

Ek het op die oggend van 16 Maart by my kantoorvenster uitgestaar na die pragtige oggend, en besef dat ek n plan sal moet maak...... :roll:

Ek het vir my vrou gevra of sy die kantoor vir die volgende twee ure sal beman.........Syt gese " geen probleem nie "
Dis net wat ek wou hoor.

Ek het op die KLE se rug gespring en die pad gevat George dam toe.

Die dam is ongeveer 2 km van my huis af.




bikedam.jpg



Ek het n styl paadjie afgery tot teen die dam.


bikedam2.jpg


dam1.jpg



Ek het n bietjie koelte gekry..Die dag was effens warm.


onderboom.jpg



Al die gelukkige ryk " boggers " wat so teen die dam kan bly.
Die huise se grasperke loop tot teen die dam. Party het selfs n klein " jetty " en ander het n gazebo teen die water. :wink:


huise.jpg



Die KLE met die pragtige Outeniqua berge in die agtergrond.


berg.jpg



Bietjie bos se kant toe gery.... :!:


bord.jpg


pad.jpg


varing3.jpg


varings.jpg



Hier het die pad begin verdwyn..........Trailrider se kos :D


langgras.jpg


n Lekker opdraand.


stylopdraand.jpg



Nou ja, dit was n lekker twee uur roete.
Daarna is ek terug kantoor toe, lekker gestort en was vol durf vir die dag.

O ja my vrou het die res van die dag afgekry.
 
Nice man.

bord.jpg


Vir die wat nie weet nie - op daai wit bortjie staan klein geskryf "Motorfietse BAIE welkom!" :D
 
Die bewoording op die bordjie behoort eintlik te verander na:

"Slegs motorfietse-Stappers streng verbode"

Kaas, die ride reports raak nou so lekker. Ons sal moet ry om by te hou!
 
Raider said:
Die bewoording op die bordjie behoort eintlik te verander na:

"Slegs motorfietse-Stappers streng verbode"

Kaas, die ride reports raak nou so lekker. Ons sal moet ry om by te hou!

Ons sal moet
 
Nou toe - is julle tweetjies in vir die trip Hel toe?
 
Hierdie gesukkel moet gestraf word! Spook maak aantekening! :twisted: :twisted:
 
Stephan said:
Hierdie gesukkel moet gestraf word! Spook maak aantekening! :twisted: :twisted:

My lyste raak al hoe langer. :lol: Ek raak nou net bekommerd dat ons nie als sal kan inpas op een trip nie - dis nou al die straf doppe... :twisted: Ek stel voor ons hou 'n trip om van die doppe ontslae te raak.

In die hel kan ons mos raas - niemand sal daar kla nie? :roll:
 
Spook said:
In die hel kan ons mos raas - niemand sal daar kla nie? :roll:

Ek weet nie jong...

Ek onthou 'n "quote" van iemand wat gese het hy gaan eerder hel toe as hemel toe. In die hemel is jy omring deur nederige mense, maar in die hel is jy omring deur konings, prinse, kerkmanne, politici, sakemanne ens.

...maar aan die ander kant kla mense nie sommer teenoor bikers nie :wink:
 
Top