Sommer so vakansie roete.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ons ry toe terug Sabie toe want ons is weer honger :lol8: stop by Spar v bietjie konings kos
Tac koekies(Paprika) en melk

toe ook so bietjie rond gery opsoek na stikers, as van julle ouens weet van iemand wat van daai dorp stikers verkoop pm my asb, ons was al op baie plekke in die land maar daai goed is maar skaars.

48_zps8a68e1bb.jpg



 
Hel daai deel van die land bly darem mooi.Ek het van '86 tot '94 in Witrivier gebly.As dit nie vir die reenboog nasie was wat net te veel vir my geraak het nie het ek seker nou nog daar gebly.....
 
Nie baie ver van Sabie stop ons eers v bietjie fotos, darm maar mooi wereld die.

50_zps8d7254ee.jpg


49_zpsbe5e4e7f.jpg


54_zps83a9636c.jpg


Die mis het so plek plek sy kop uitgesteek maar darem nie te erg nie ons is toe deur Graskop waar ek darm so paar stikers kon kry en toe weer die pad gevat God's window toe, maar die gordyne was so bietjie toe a.g.v mis.

53_zps149ea20f.jpg


52_zps6f68818a.jpg


51_zps605cb7f5.jpg


03_zps9fda4b3a.jpg


..................................................... raak nou weer honger sal later weer tik

 
Frannarossi said:
Hel daai deel van die land bly darem mooi.Ek het van '86 tot '94 in Witrivier gebly.As dit nie vir die reenboog nasie was wat net te veel vir my geraak het nie het ek seker nou nog daar gebly.....

Gelukkig het ons daai reenboog  nasie mis gery  ;D :peepwall:
 
Labrat said:
JMOL said:
Dis lekker kiekies en dis ook lekker as jou vrou / gf / partner saam ry.

:sip:

Dankie JMOL, dit is regtig lekke sy ry al so 14jaar saam met my motorfiets, ek kry haar net nog nie om saam met my te gaan bungi nie ;D

Neem haar ook nie kwalik nie  :peepwall:  :biggrin:

Dis nou wraggies mooi kiekies - OK - ek weet ek het dit al gese, maar dit lyk so skoon . . . . .
 
Jmol ek het die kameras gebruik maar altwee neem maar kak as dit donker raak



 

Attachments

  • sony-w690.jpg
    sony-w690.jpg
    82.2 KB
  • GALAXY-SIII-4.jpg
    GALAXY-SIII-4.jpg
    138.5 KB
Great RR Labrat  :thumleft:
Like jou GS met die blou strepe  ;D Was self vinnig deur Sabie om panniers te gaan koop vroeg in Desember. Ek dink ek sal moet terugkeer na daai wereld om in daai tent te gaan kamp wat klaar opgeslaan is  :imaposer:
Great fotos ook  :thumleft:
 
Great RR Labrat, dankie dat jy met ons deel. Ons het darem maar mooi dele in hierdie land.
 
Awesome RR Mnr!!! Lekker om saam jou geliefde te gaan toer!!!  ;D
 
That sure does look like a very nice part of the world :thumleft: :thumleft: Love all those trees :thumleft:
 
Ek was in my lewe nog nie in daai deel van die land nie. Sal maar 'n plan moet maak sometime.

'n Lekker lees! Dankie.  :thumleft:

 
Lyk na 'n lekker trippie meneer. Was laas jaar daardeur saam met vroutjie.
Baie mooi wereld !

Het john darm die keer vir jou koffie gegee ?
:pot:
 
Stofdonkie said:
Ek was in my lewe nog nie in daai deel van die land nie. Sal maar 'n plan moet maak sometime.

'n Lekker lees! Dankie.  :thumleft:

Jy sal moet plan maak dit is n baie mooi wereld

Ras said:
Lyk na 'n lekker trippie meneer. Was laas jaar daardeur saam met vroutjie.
Baie mooi wereld !

Het john darm die keer vir jou koffie gegee ?
:pot:

:imaposer: lekke koffie daai Ras ek het sommer n paar keer gekry, ek wou daar by jou kom draai het maar die tyd het my gevang
 
Lekker trip Labrat.  Daai paaie is daarem die beste met 'n fiets ne!  Toe ek nog padfiets gery het hier in die '80s het ons baie daaikant toe gery vir 'n naweek maar toe was spoed die inding gewees.  Deesdae is die lekker toer vir my meer pret.  Is die paaie nog in redelike toestad?

Mooi fotos, lekker om so in 'n tent te slaap as dit reen  :thumleft:
 
Awesome pics and RR. Thanks for increasing my bucket list. Have to go sleep in those pre-erected tents with the stunning view!!

Thanks again for sharing.
 
Van God's window is ons verder, en die wereld raak net mooier  en mooier  :ricky: en die weer begin opklaar nou ga ons mooi goed sien ;D


60_zps00a8b282.jpg


06_zps88e6c0cc.jpg


07_zps63cb88c8.jpg


ons moes ook eers tyd maak v snakse gogos en blome ook  ::)

08_zps4e19088a.jpg


09_zps26e114d3.jpg



nie te ver van daar af nie sien ons n bord wat ons oog baie getrek het en ons moes net daar in :peepwall:

55_zpse032a0a1.jpg


56_zps96d2e831.jpg


57_zpsf8eb13c2.jpg


58_zps5106a270.jpg


Die mense het so af dak opgesit en 2 groot braaiers met pap en sheba, en dan kan jy kies of jy dit saam met T-bone of wors of steak wil he, was so bietjie duur v ons, net n koeldrank verder toe vat ons maar weer die pad

59_zps522680d0.jpg


05_zps43f857e6.jpg


ons vat die pad Hoedspruit toe en dink by myself dat ons die mooi wereld agter los maar min geweet wat ons nog gaan sien

61_zpsbbe49e54.jpg


62_zpsb51a0d0d.jpg


64_zpse95a3636.jpg


Strydom tonnel

63_zpsf06cf8be.jpg


Jippie Hoedspruit het n Wimpy ;D

10_zps842e7200.jpg


Toe ons by John was in Witrivier het hy ons vertel van Mariepskop, ons ook die nommer gegee van die plek maar ek probeer al die hele dag om daai mense te kry maar hulle is ook seker op vakansie, vra toe maar bietjie rond en kry die roete aanwysings soontoe, ons vat die pad links en ry so lekke grond pad af soontoe die pad raak later maar rof en grof maar niks wat ons nie sal kan handel nie :lol8:

By die hek stop ons voor dooie mans deur, wat nou dit is net voor 5pm en ek ons is n hele end van Hoedspruit af, ek ken nie die wereld  nie en weet nie waar om nou slaap plek te kry nie daar is ook geen maar geen selfoon sein nie, gelukig ga kyk my vrou na die hek en sien die slot is net n bluf, hulle moet my maar daar kom uit haal as hulle wil maar ek ga nou hier in!!, daar gekom is ons die enigste mense da lyk my niemand weet van die plek nie.

11_zpse749a7fa.jpg


65_zps9a121c18.jpg


Klaar tent op begin ons bietjie rond kyk in wat voel soon ons eie paradys

12_zps0c97cc65.jpg


70_zps4b43ded3.jpg


71_zps8a116921.jpg


69_zps023a8ab1.jpg


68_zpsfe10253f.jpg


67_zps6a395149.jpg


66_zps03000e0c.jpg









 
Dorsland said:
Lekker trip Labrat.  Daai paaie is daarem die beste met 'n fiets ne!  Toe ek nog padfiets gery het hier in die '80s het ons baie daaikant toe gery vir 'n naweek maar toe was spoed die inding gewees.  Deesdae is die lekker toer vir my meer pret.  Is die paaie nog in redelike toestad?

Mooi fotos, lekker om so in 'n tent te slaap as dit reen  :thumleft:

Hey Dorsland ek dink die paaie was seker mooier in die 80s maar dit is heel aanvaarbaar  nou ook, so hier en daar n ietsie maar lekke pad net voor ons daar deur is het dit baie gereen, so n ou moet maar kyk v sand wat in die draaie gespoel het.
 
Na n lekke nag rus is dit tyd om die berg na bo te gaan bekyk :ricky: O ja toe ons weer by die hek kom staan daar n wag wat heel verbaas
na ons staan en kyk asof hy nou nie kan vestaan hoe ons nou verby hom geglip het nie, maar n vriedlike groet en die R110 staanplek raak toe sommer net R35  :lol8:

Hier ga ons, hou vas want nou raak dit mooi :thumleft:

72_zps2a653309.jpg


73_zps1682d1e9.jpg


74_zpsc8cf868b.jpg


16_zps6cc1ac42.jpg


14_zps7cce6f9b.jpg


15_zps115d7de1.jpg


17_zps228ee310.jpg


Amper bo nog so klein entjie

20_zpsb1d40c00.jpg


18_zps40b71ab4.jpg


19_zps0653c68a.jpg


Ek gaan maak toe sommer n draai by die radar stasie se hek, maar die plek het soveel ligte en goed dit voel of ieman my op n skerm iewers dop hou, ek steel toe maar n foto en draai om

21_zps43c4b234.jpg


En hier is ons nou bo

23_zpse85590b9.jpg


22_zpsda492f00.jpg


25_zpsd975aa6b.jpg


24_zps6fabf72f.jpg


na n wyle se gestaar na die mooi wereld en voete sleep, moet ons seker maar weer die pad vat hier is die krans/berg van onder af, +- daar in die middel waar die wolke is het ons gestaan ;D

26_zpsef072ff4.jpg


Van hier is  ons na Maholoholo toe waar ons met n paar wilde diere ga kennis maak het

27_zps50b5b6b0.jpg


ek gaan hier stop, ons was ook Tzaneen toe maar daar so my moer gestrip v die nasie dat ek net da besluit het ek gaan huis toe, maar moes eers omtrent n uur wag v petrol

28_zpse61a44d3.jpg


Dankie aan almal wat die rr geniet het en kometaar gegooi het hoop ek kan dit weer doen, Bye :thumleft:



 
Magtie maar dit is mooi, dankie vir die pics  :thumleftof Ek moet 'n draai gaan maak daar.
 
Top