Sommer so vakansie roete.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Labrat dit was uitstekend, was nog nooit daar nie maar sal graag eendag n draai daar maak, miskien n Bash in daai omgewing met n bike op die trein terug Kaap toe.
 
RASSIE GS800 said:
Labrat dit was uitstekend, was nog nooit daar nie maar sal graag eendag n draai daar maak, miskien n Bash in daai omgewing met n bike op die trein terug Kaap toe.
Amper verbeel ek my ek sien 'n rookie Rassie :idea1:
 
Die RR is rerig baie baie mooi. :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Thanks once again for sharing it.
 
:imaposer: lekke koffie daai Ras ek het sommer n paar keer gekry, ek wou daar by jou kom draai het maar die tyd het my gevang
[/quote]

Dis doodreg. Daars altyd 'n volgende keer - eks nie van plan om te trek nie  :thumleft:

Eks so bly om te sien ons is nie die enigste wat altyd snaakse goggo's en blomme moet afneem nie  ;D
 
Wow Labrat en mevrou julle wys my n deel van ons land wat ek nie ken nie.
Mooi foto's ook. :thumleft:

Hoop jou bike se tekkies het hulle gedra.
 
Yo dis mooi goren daar by julle - lekker RR man!

Ek het presies so tent soos jy - nooit geweet dis actually `n 2man tent nie??  :biggrin:
 
chrisL said:
Wow Labrat en mevrou julle wys my n deel van ons land wat ek nie ken nie.
Mooi foto's ook. :thumleft:

Hoop jou bike se tekkies het hulle gedra.

Dankie Chris, ja die tekkies gedra hulle mooi net jammer sommer in die eerste 100km het ek n stuk draad in die agter wiel gekry maar daai gator hou nog mooi

oo7 said:
Yo dis mooi goren daar by julle - lekker RR man!

Ek het presies so tent soos jy - nooit geweet dis actually `n 2man tent nie??  :biggrin:

dit is nie ;D maar moenie my vrou vertel nie >:D
 
Hei Labrat,

Ek's bly om te sien hoe goed daardie panniers op jou bike lyk - lyk asof hy daarmee 'gebore' was...

Ek stel baie belang om na sekere plekke toe te gaan wat jy besoek het, lyk my julle't die trippie baie geniet.

Ons sien mekaar weer iewers met ons 'varkies'...

"...stay upright and keep daBUGGZ out daTEEFF..."
 
Hierdie is 'n voorslag ritverslag  :thumleft:
 
Hi Labrat
Dankie vir die uitstekende RR en daai fotograaf/we agter die Sony verdien 'n pluimpie  :thumleft:
 
da PEEG said:
Hei Labrat,

Ek's bly om te sien hoe goed daardie panniers op jou bike lyk - lyk asof hy daarmee 'gebore' was...

Ek stel baie belang om na sekere plekke toe te gaan wat jy besoek het, lyk my julle't die trippie baie geniet.

Ons sien mekaar weer iewers met ons 'varkies'...

"...stay upright and keep daBUGGZ out daTEEFF..."

Hi da Peeg, panniers het hulle goed gedra ek moet se ek geniet die panniers meer as my soft bags, ek het n kaart boek wat v jou wys wa is al die uitkyk punte en watervale  in daai area en da is baie sa jou lank besig hou om als te ga bekyk

sal laat weet as ek daar deur jou valley ga
 
Labrat said:
Nou ja kom on vat die pad Sabie toe, die lekkerste draaie darm deur daai pad maar moes stop v n paar snaps....... O jammer ons het weer dors geraak en ga stop in Sabie v ietsie om ons vol te kry  ;D

40_zps3330d830.jpg

Haha! Ek onthou julle, ons het op die tafel reg (regs) langs julle gesit, dit was ek (lang ou 26 donker hare en steekbaard :p) met my rug na die pad en my twee susters (donkerkoppie, lang hare) oorkant my op die tafel. Ek onthou julle bypassende wit langmou hemde :). Small world ne? Ons het vakansie gehou daar in Sabie en was oppad terug na ons Sudwala caves toe was vir die dag. Ek onthou nog hoe julle my lus gemaak het om te gaan ry op daardie stadium, net jammer ek was nie in sabie met die fiets nie.
 
He He  :biggrin: ek kan jou nie so lekker onthou nie maar ek dink ek kan dalk onthou van die 2donker koppe  :peepwall: plaas gil jy v ons dan kon ons somer saam iets gedrink het  :thumleft:
 
Lekker gelees, gekyk en gereis!  :thumleft:
 
I used to smous the area in the early 1970's and besides the beauty of the area I remember only too well walking into the White River Hotel and ordering a beer, out comes the quart, that was a new experience, logical I suppose, not as many bottles to clear up.
Tx for a magic report and the photies are great. .
 
Top