Sondag trippie via Krantzdrift na Grahamstad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dutchman81

Race Dog
Joined
Feb 12, 2012
Messages
1,523
Reaction score
57
Location
Fort Beaufort
Bike
AJS (all models)
Sondag oggend wakker geword en mev Dutchman81 sê sy is lus vir grondpad ry... :thumleft: Ek saal toe vinnig die ''Blou donkie'' op , en sê laat ons pad vat my ''girl''...
 

Attachments

  • IMAG0517.jpg
    IMAG0517.jpg
    91.6 KB
nog 'n paar kiekies
 

Attachments

  • IMAG0521.jpg
    IMAG0521.jpg
    96.4 KB
  • IMAG0522.jpg
    IMAG0522.jpg
    94.1 KB
  • IMAG0526.jpg
    IMAG0526.jpg
    111.2 KB
gravel high way
 

Attachments

  • IMAG0527.jpg
    IMAG0527.jpg
    76.1 KB
  • IMAG0531.jpg
    IMAG0531.jpg
    72.4 KB
  • IMAG0533.jpg
    IMAG0533.jpg
    60.6 KB
  • IMAG0535.jpg
    IMAG0535.jpg
    79.8 KB
  • IMAG0537.jpg
    IMAG0537.jpg
    103.5 KB
  • IMAG0539.jpg
    IMAG0539.jpg
    100.7 KB
Bitter pragtig, so bly jy en jou "girl" geniet dit saam.  Dit lyk sommer asof sy dit geniet.    :thumleft: 

Ons het selwers Saterdag 'n draai gery en so stuk van die pad gery wat julle Sondag gery het.  Sien die RR hier.  https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=113234.0

Daai Spur kos lyk darem heerlik die tyd van die aand.  :drif:  Ons moet meer male in verbinding bly en so naby dag trippies saam doen.  Ons is mos net om die draai en meeste van ons trips is in daai rigting.  :3some: 
 
Fantasties, julle. 

Ons het juis Saterdag by ons eerste ontmoetings plek gestop om wiele te pomp en te kyk of jy daar is, maar alles was al toe.  Ons moet sommer vroeg in die nuwe jaar plan sien om te ry. 

 
Netjies man, ken daai pad, sal ook sulke trips wil saam doen met vroutjie, bietjie moeilik met kiddies partykeer. Mooi RR.
 
Lekker  :ricky:
Thanks for the RR
Great way to spend the day!
 
Hey Oom Vis / Tannie Vis , het vandag se trippie geniet , dit voel so ''anders'' om dit so te kan deel met my vrou en sy het dit regtig geniet , sy wil sooo graag oom hulle ontmoet want ek wys haar net ''ride reports'' ens.  Nog baie tyd om dit te doen... :ricky: Ja Difflock jy is reg , ons sluit net die voor deur en ry maar ons dag van ''kiddies'' kom al hoe nader so... Ahh well next time partner (okey dokey) o ja and Ec Guy you need to come and visit us again so we can go riding , or do i need to come and visit you ?  :pot:
 
Top