Speedo not working

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

morne950

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2014
Messages
380
Reaction score
3
Bike
KTM 950 Adventure S
Ek het my KTM 950 se voor en agter wiel so n week terug oor gedoen ( bearings - seals - speke )
Toe ek weer alles aan mekaar het en die bike uit vat vir die 1ste keer toe sien ek die speedo werk nie.
Ek het ook die boude wat die callipers vas hou vervang met s/steel en ook die hubs gespray. Ek weet ook dat die pick-up ,van daar iewers moet optel, so kan julle dalk help met die een.
As ek die ou boude nog gehad het sou ek dit terug gesit het, maar al reeds op die Dump  !!

Thanks 
 

Attachments

  • 20141128_124331.jpg
    20141128_124331.jpg
    94.7 KB

Latest posts

Top