dual
Race Dog
Die verskil tussen standaard model vs Adventure model op bv BMW, AT, ens??
My rystyl is van so aard dat die standaard pakket genoeg is, wat bied adventure pakket meer, lyk my meer brandstof, wat meer gewig beteken
Die swaarder fietse is moeiliker om te hanteer in meer tegniese ritte
Behalwe vir die boffins, vir hulle maak dit nie saak nie