Na ons klaar tetris gespeel het op die kamp op die fietse te kry, aangetrek en oppad. En die Adventure maak net click click as jy die rooi knoppie regs druk... urgh!!!
Trek weer uit, begin die pink X strip om by die battery uit tre kom, jumpers op en die pink fietse se alternator probeer die Adventure se pap battery laai die gaan laaaaaank vat...
Op Kubu het ons ook die aand die LED spots net n rukkie aangehad terwyl ons kos voorberei het, het geen probleem, en die aand op Kukonje maak die pamptery pap? Gelukkig kom die ooms en tannies groet, en hulle sien ons is geduldig... oom Piet het n klein Yamaha 2 stroke generatortjie, juis om sy Ford se battery te charge, as die deure van die Everest oopmaak, gaan die follow me home lights aan, so hulle het ook al gesukkel... en die hulle help ons met die generatortjie, en in n jap trap luier die fiets.
Dankie tog!!! Ons groet hulle dankbaar en hulle is oppad.