Stellenbosch to Egyptian nightmare!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
story of all stories,

much respect.

legend on this forum  :thumleft:
 
Jy is 'n yster. Moes 'n moerse avontuur op die ou end gewees het. Dis sulke goed wat mens laat trips ry. Maak nie saak of die een dag of een jaar lange trips is nie. Weereens uitstekend. :thumleft:
 
Thanks Williaby, Just Blip It, Krister, Tubeless, Madmike999 and Baches!!

It was a pleasure sharing my Adventure with u!!

GStry....my mates made it eventually to Dakar but without a hell of a lot of bike trouble and other nonsence!!! Two of them flew to London and one came back to SA.
 
Frohan as jy ooit in Jozi is pm my ek sal graag vir jou n bier of Johnny blue wil koop! Ek hoop jy het nog jou klein bybelkie, dit laat my dink toe Paul en Silas gesing het in die tronk.  Absoluut "epic" en n testiment van karakter.

RESPECT! :thumleft:
 
Hi baie dankie Cable Tie, ek sal jou kontak vir n bier as ek in Jozi is, dit gebeur nie baie nie, eks bang vd stad, die kanse is beter dat ons mekaar in Botswana of Namibia sal raakloop....he..he.. en ja, ek het nog my klein Bybeltjie!!!

Dankie Tr0jan, eks bly jy het my storie geniet!!!

Cool!!! Oor en uit!!
 
Ek het nou eers hierdie storie gelees, en al wat ek het nie woorde om te beskryf hoe ongelooflik dit is nie.

Dankie dat jy dit gedeel het.

 
Frohan Visser

Wat 'n voorreg om die te lees, ek het so avontuur al poog beplan maar is bang vir daai onbekende lande!!!
As jy ooit in PTA is laat weet, sal die stories so geniet. beplan 'n mini ekspedisie vir desember hele noord kaap en weskus.


My lewe is verander, die storie moet in 'n boek opgevang word!!!
 
Wonderlike storie, jammer dat jou vriende gesplit het. Dit het my ook al oorgekom in Afrika.
Ek bly naby Hoedspruit. As jy hier kom dan sal ek jou ook na wonderlike plekke neen.
Jou geloof is wonderlik. Dit laat mens weer besef ons kan nie sonder Hom nie.
 
Hi, baie dankie Grootseun, dit was n plesier, bly jy het dit geniet!!

Dankie Abel, eks bly jy het dit geniet!!

Hi Ronsard, ja, die onbekende in Afrika maak die avontuur net soveel meer opwindend, ongelukkig verander die politiek in Afrika so vinnig en dit maak so n trip moeilik om te beplan. As jy inligting nodig het oor die Weskus, vra maar, ek het al heelwat daar rondgery!!! Daars lekker baie sand, hoop jy en die sandmonster verstaan mekaar!!! Ek en n skryfster het begin werk aan die storie,maar ek is so besig met ander dinge, so dit sal moet wag tot ek te oud is om sport te doen en wanneer ek nie meer kan bikery nie, dan kan ons die storie klaarmaak!!

Hi Moggie, ja, die spit het dit maar moeilik gemaak vir my en dit was nie aldag lekker om alleen te toer nie, n mens sien iets mooi en daars niemand om dit mee te deel nie, maar alles gebeur maar met n doel, dieselfde met die tronk, dit was aaklig, maar ekt dit darem oorleef en my ouers aan die kant ook, so als het darem goed uitgedraai en ek kan Hom net dankie se, daar kon eintlik soveel meer goed verkeerd geloop het!!!
 
Hi F,
Ek onthou baie goed toe jy daai trip aangepak het. Ek was toe ook op Stellenbosch en het n DR600 gekoop. Ek het jou by n sportwinkel raakgeloop en daaroor gepraat. Ek het sterk oorweeg om jou te join, maar het daai jaar sleg gepluk en moes langer studeer - wat beteken het my geld was op!!

Ek het nog steeds n 1985 DR, maar ry deesdae meer gereeld met n bike wat mens nie hoef te skop nie . . . nie gedink ek sal ooit erken dat die gemak eintlik lekker is nie.

Legend storie!!!
 
wel ek hoop maar om na die trip die sand mosnter goed te ken....sal jou boek eendag sondewr twyfel koop...as jy goeie boek wil lees, lees " the trouble with africa" Vic Gurr...baie goed sit weer ander man se ervaring met africa...
 
Jissie Frohan wat n rr.Uitstekend, net jammer oor die Egipte saga, respect
 
Wow what an amazing story.
The time in jail must have been awfull.
God bless and thanks for sharing.
You are a legend.
 
I have just finished reading the story.  All that I can say is WOW!!!!

Brilliant
 
lovit!! ek was daai tyd n klein tjokkertjie in Messina op n KX80 saam my boetie oppie plaas! meanwhile back at the ranch is jy besig om tot in Egipte te ry! Fo%%en legend!
 
Top