Stettynskloof Dam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,360
Reaction score
929
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Although this report is in Afrikaans, this is more of a photo ride report and the pictures can be seen in English as well

Gister die geleentheid gehad om met die fiets na Stettynskloofdam toe te gaan - wettig
Storie met fotos

Eers deur die Overberg se koringlande

001-15.jpg


'n Kafee, Brandstof en Poskantoor, in een

002-16.jpg


Ingang na dam - kode vir die hek

003-15.jpg


004-14.jpg


Boom, onderstebo "geplant"

005-15.jpg


006-14.jpg


007-13.jpg


008-13.jpg


009-12.jpg


010-10.jpg


011-9.jpg


Piekniek kossies saamgeneem

012-8.jpg


Suiwer, skoon water

013-7.jpg


014-6.jpg


015-7.jpg


016-5.jpg


017-5.jpg


018-6.jpg


Op pad terug, dis was vrek warm gewees

019-6.jpg


020-7.jpg


Du Toits kloof om op pad terug huis toe - watergat om dors te les

021-5.jpg


Ons ou pêl was ook daar

022-3.jpg


Die ou tonnel

023-2.jpg


Ongelooflike uitsig

024-2.jpg


025-2.jpg


Franschhoek pas - water stop

026-2.jpg


Amper tuis

027-2.jpg


Dit was 'n ongelooflike lekker dag gewees, van vroeg tot laat in die saal, lekker moeg gewees, en 'n rustige nagrus gehad
Die lewe is 'n lied

 
that is the best type of rides naice and chilled with awesome scenary :thumleft:
 
Mooii helder fotos, ek wens ek kan sulke fotos neem. Wat se kamers gebruik jy? Daai lunch was darem maar baie vir een man! ;)
 
Baie goed! Lekker kiekies! Ek gaan die Overberg desember doen. Ek is opsoek na daardie oranje headlight portector vir die tenere, waar kan so een in die hande kry?
 
MR. D said:
Baie goed! Lekker kiekies! Ek gaan die Overberg desember doen. Ek is opsoek na daardie oranje headlight portector vir die tenere, waar kan so een in die hande kry?

Yamaha  :thumleft:
 
LRFan said:
Mooii helder fotos, ek wens ek kan sulke fotos neem. Wat se kamers gebruik jy? Daai lunch was darem maar baie vir een man! ;)

Cannon Powershot SX200IS - lekker kompak
Ons was darem drie groot manne gewees wat die "lunch" moes deel - die ander topbox het die vleis en slaai ingehad

Hierdie was die eindproduk

Roadfood.jpg
 
Hi I posted this plus a trip to the dam and a walk up and over the dam wall several months ago in the section for Africa travel. Titled Fun in the Breedekloof Valley. It makes for a great little ride.
Link to the video


https://youtu.be/9BMp3SrQlOM
 
Mooi foto's en ek het lanklaas so 'n reguit stukkie boerewors gesien  :ricky:
 
Awesome ride, ons ry met bergfietse van Worcester tot op die damwal en terug. Plek is pragtig in die winter en lente.
 
dual said:
Although this report is in Afrikaans, this is more of a photo ride report and the pictures can be seen in English as well

Gister die geleentheid gehad om met die fiets na Stettynskloofdam toe te gaan - wettig
Storie met fotos

Eers deur die Overberg se koringlande

001-15.jpg


'n Kafee, Brandstof en Poskantoor, in een

002-16.jpg


Ingang na dam - kode vir die hek

003-15.jpg


004-14.jpg


Boom, onderstebo "geplant"

005-15.jpg


006-14.jpg


007-13.jpg


008-13.jpg


009-12.jpg


010-10.jpg


011-9.jpg


Piekniek kossies saamgeneem

012-8.jpg


Suiwer, skoon water

013-7.jpg


014-6.jpg


015-7.jpg


016-5.jpg


017-5.jpg


018-6.jpg


Op pad terug, dis was vrek warm gewees

019-6.jpg


020-7.jpg


Du Toits kloof om op pad terug huis toe - watergat om dors te les

021-5.jpg


Ons ou pêl was ook daar

022-3.jpg


Die ou tonnel

023-2.jpg


Ongelooflike uitsig

024-2.jpg


025-2.jpg


Franschhoek pas - water stop

026-2.jpg


Amper tuis

027-2.jpg


Dit was 'n ongelooflike lekker dag gewees, van vroeg tot laat in die saal, lekker moeg gewees, en 'n rustige nagrus gehad
Die lewe is 'n lied

Baie dankie vir al die pragfotos! Ek is 'n Worshond (Worcester-hond) en jy het net weer met hierdie fotos bevestig dat ons in die mooiste deel van ons land woon! Thanx pellie en doe zo voort!

Ouman!
 
Ja, voorwaar, dis 'n mooi deel van die land - ons is bevoorreg  :thumleft:
 

Latest posts

Top