Ek is die naweek in julle valley en wil Sondag rondry. Laat weet waar en wanneer ons ontmoet.
Hiers die plan :
Vir die wat will saamry... 0830 vir 0900 by Eight Bells op die R328 (Robinsonpas pad). Sleep teer na Veltie toe vir brunch en met die R327 terug verby Frannarossi vir koffie.