Die avonture van GI JANE na die KAAP - 31 Jan tot 15 Feb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
MegaPix said:
Mikie said:
I hate photobucket

What other options are there?
I use google photo's. From my cellphone I use Web Albums app to upload it 1024 pixels to google pics, takes about 5sec per pic on 3G or Wifi. Space is limited to your space on google, mine is 15Gig and its free. When posting pics I go to my albums, right click on pic, copy web url, done. I tried using photobucket and flicr, not for me!
Note: I am not using it as a backup or full size photo storage, that I do on a hard drive.

This pic taken with iphone just before sunset and uploaded to google pics 1024k to give you and idea of quality - good enough for forum...
bIdyUJ54oWWN5KPJtDDIjLMbT_q6pRMOrq1lBiZ1fMs=w1024-h768-no
 
I also used Photobucket and the same thing happened to me, I had to re-post every picture in my RR. It is apparently not about the number of pictures that you upload, it is about the number of times a picture posted on a web base forum is opened and viewed. I now use Shutterfly, will see who well it works for the future.

Maybe the IT Guru's can assist us in a workable option.
 
Hoekom pos julle nie net die pics direk van pc na die forum toe nie ?
 
subie said:
Hoekom pos julle nie net die pics direk van pc na die forum toe nie ?

As ek dit doen dan kan ek nie komentaar lewer tussen fotos nie, daar is ook beperkings van fotos per post.

Is daar dan n manier om dit te doen ???
 
Road Hog said:
subie said:
Hoekom pos julle nie net die pics direk van pc na die forum toe nie ?

As ek dit doen dan kan ek nie komentaar lewer tussen fotos nie, daar is ook beperkings van fotos per post.

Is daar dan n manier om dit te doen ???

Juis hoekom ek dit so doen.  Ek skryf 'n storie saam die foto en wil nie als skryf en dan moet jy die foto halfpad onder toe gaan soen, weer op scroll om te lees en weer af gaan nie.

SchalkL waar op Google sien jy dan die IMG code?
 
Ek maak die foto oop, right click en kies "copy img url" .  Is dit wat jy vra?
 
Kom ons toets gou?

Nope.  Werk nie .  SchalkL stuur my 'n screen print van waar jy die URL kry want dit wat ek kry is net 'n gewone link

 
MegaPix said:
Kom ons toets gou?

Nope.  Werk nie .  SchalkL stuur my 'n screen print van waar jy die URL kry want dit wat ek kry is net 'n gewone link
PM send
 
Kobus, kom nou eers by jou rr uit en jammer oor die fotos, kan niks sien nie.  Hoop jy kan dit regkry.  Klink asof dit awesome was.  Ons wag geduldig.
 
Wag steeds, sal graag na die foto's wil kyk nadat ek die verslag gelees het. Enige vordering?
 
Jammer manne, ek was uitstedig met besigheid en sukkel my gat af met internet toegang om Photobucket uit te sort

ek gaan definitief nie al my fotos weer oorlaai en dan weer sukkel met bandwidth by ander sites ook nie

soda ek die upgrade kon dien is die fotos beschikbaar en sal ek die laaste deel skryf
 
Almal sigbaar vir my behalwe vir n paar 'gif' files van Riversdal/Garcia pas.
 
Ag ek is bly ons is weer onderweg! Kyk hoe lekker 'meerkat' hy !
 

Attachments

  • IMG_6544_6560-Edit.jpg
    IMG_6544_6560-Edit.jpg
    209.9 KB
Lekker RR Kobus, jy het omtrent rondgery. Dis die vryheid vanself om so sonder baie reëlings te toer. Strompie, daai meerkat kiekie is blerrie mooi, gee werklik die gevoel van spoed.  :thumleft:

En sommer hier by my voorstoep verby sonder om te groet.
 
Great pics!
Jy nie dalk 'n foto van Aasvoëlkop buite Zastron geneem nie? Buitelugskooldae herinneringe wat daar gesaai lê.
 
Dorsland as ek by almal moes stop wat gereeld hier kuier sou ek nou nog gery het.
As Jane nie so steeks was op 'n stadium nie sou ek kontak wou maak met 'n paar mense in daai omgewing

DirtRebel ek het nie in Zastron te veel geneem nie.  En as ek wel het sal ek nie eers weet ek het dit afgeneem nie

Manne, ek is op pad huis toe na besigheid in Pta en Warmbad.  Sal kyk om vandag of more die RR klaar te maak

Strompie kan ek asb daai JPG van my meerkat kry?..... ek like hom klomp :drif:
 

Latest posts

Top