Sunday Ride 13 Oct (PE dogs), anybody keen.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Thank you too all, that is me, myself en Suzi die rooi merrie (Bike) :imaposer: nobody pitched :eek7:, seker maar bang vir die weer.
Wel chaps, wat n dag was dit nou gewees, 362km van verskillende en dramatiese landskappe.

Ek was see om, vlakte oor, bergop en bergaf, julle sal self sien na die verskillede landskappe waar ek vandag gery het.
Na ek my koebaais gesê het ry ek van Addo 07:10, arriveer so 07:45 by Colchester. Na ek petrol ingegooi het staan die skoonmaker nader vir n kiekie, hy't gedink dus een van daai waar die kiekie onder uitkom en wag aandagtig daarvoor.

08:05 nog geen siel, bewolk, koelerig maar gemoetiveerd, vat die Grahamstad pad en draai regs by Kinkelbos (Milkylane). Die pad is droog tot so 15km verder waar dinge begin intresant raak.
Hier is die kiekies.
 

Attachments

  • 2013_10_13_IMG_9999_5 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_5 A.jpg
    91.3 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_1 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_1 A.jpg
    76.2 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_35 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_35 A.jpg
    67.8 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_31 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_31 A.jpg
    69.3 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_28 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_28 A.jpg
    92.1 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_24 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_24 A.jpg
    83.1 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_21 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_21 A.jpg
    93.4 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_17 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_17 A.jpg
    94.9 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_16 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_16 A.jpg
    80.2 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_10.JPG
    2013_10_13_IMG_9999_10.JPG
    229.1 KB
1-2) Milkylane kiekies
3-6) Woody Cape Route kiekies van die woud, my eertsekeer en ek was baie tevrede.
 

Attachments

  • 2013_10_13_IMG_9999_42 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_42 A.jpg
    78.5 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_43 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_43 A.jpg
    88.8 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_44 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_44 A.jpg
    95.6 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_45 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_45 A.jpg
    127.7 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_51 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_51 A.jpg
    118.5 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_55 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_55 A.jpg
    146.9 KB
Gedeelte waar ek uit die woud kom langs die see na Cannon Rocks / Boknes. 
 

Attachments

  • 2013_10_13_IMG_9999_63 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_63 A.jpg
    72.5 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_78 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_78 A.jpg
    75.1 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_73 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_73 A.jpg
    98.9 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_68 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_68 A.jpg
    68.3 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_62 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_62 A.jpg
    68.6 KB
Afraai by Boknes R72 draai ek regs na Port-Alfred en nuttig n middagete by my familie, na ete van P-A op die Alex pad vir 2km draai ek regs op die Southwell pad vir 26.6km. Mooi stukkie pad, het verby n ou handels plekkie gery, was seker vroeer jare waar die mense hul nodigste goedjies gekry het soook bradstof.
 

Attachments

  • 2013_10_13_IMG_9999_79 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_79 A.jpg
    79.3 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_87 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_87 A.jpg
    71 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_89 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_89 A.jpg
    75.6 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_92 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_92 A.jpg
    90.3 KB
Ek draai toe links na daai 26.6km, geen bord wat aandui wat sal volg en of die pad nog gery word nie. Is dit nie partykeer snaaks dat wanneer jy n pad Google dit nie tesê is daai pad is in gebruik nie. Wel, ek was gelukkig met my ge-google maar dit was n pad wat baie min gebruik word, kyk en maak self jou gevolg trekking.
Southwell - Mosslands pad.
 

Attachments

  • 2013_10_13_IMG_9999_93 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_93 A.jpg
    96.2 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_96 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_96 A.jpg
    85 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_100 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_100 A.jpg
    71 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_105 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_105 A.jpg
    71.6 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_106 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_106 A.jpg
    80.6 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_114 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_114 A.jpg
    79.8 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_118 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_118 A.jpg
    78.9 KB
N2 to Alicedale
 

Attachments

  • 2013_10_13_IMG_9999_120 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_120 A.jpg
    67 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_137 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_137 A.jpg
    77.2 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_136 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_136 A.jpg
    68.7 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_126 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_126 A.jpg
    72.5 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_125 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_125 A.jpg
    70.7 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_131 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_131 A.jpg
    67 KB
Arriveer toe by N10, draai regs vir 2.7km en links op die Kromrivier pad na Zuurberg Hotel (mooi geverfde lodge op linker kant is Addo Palace) en deur African Elephant Back Safaries na kruis pad. Kruis pad is waar links Port-Elizabeth en regs Somerset East (Suurberg Pass) onderskeidelik gaan.
 

Attachments

  • 2013_10_13_IMG_9999_160 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_160 A.jpg
    107.4 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_172 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_172 A.jpg
    83.8 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_169 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_169 A.jpg
    95 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_165 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_165 A.jpg
    105.6 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_163 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_163 A.jpg
    92 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_153 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_153 A.jpg
    100.4 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_151 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_151 A.jpg
    93.3 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_146 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_146 A.jpg
    90.5 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_143 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_143 A.jpg
    74.1 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_141 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_141 A.jpg
    72.7 KB
Van Kruispad neem ek n paar kiekies na Zuurberg Hotel, vallei en die padoppervlakte.
 

Attachments

  • 2013_10_13_IMG_9999_180 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_180 A.jpg
    87.2 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_197 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_197 A.jpg
    113.6 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_195 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_195 A.jpg
    128.4 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_188 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_188 A.jpg
    121.8 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_182 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_182 A.jpg
    95.1 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_181 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_181 A.jpg
    98.2 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_177 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_177 A.jpg
    95.7 KB
1-3) Pad / Vallei
4) Zuurberg Hotel
5) Petrol vir my - ek sê vir die dame bring sommer n vaaitjie koffie, ek vra die kelner by betaal tyd hoeveel = R10  :eek7: ek gee hom sommer toe R15.
6) Parkering voor Hotel
7) Honde het dit darem lekker daar, kyk die size op hulle. :ricky:
8 - 9) Huis waarts.
 

Attachments

  • 2013_10_13_IMG_9999_198 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_198 A.jpg
    108.1 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_200 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_200 A.jpg
    89.1 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_201 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_201 A.jpg
    103.8 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_202 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_202 A.jpg
    98.2 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_204 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_204 A.jpg
    89.7 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_205 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_205 A.jpg
    134.5 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_206 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_206 A.jpg
    95.1 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_208 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_208 A.jpg
    83.3 KB
  • 2013_10_13_IMG_9999_212 A.jpg
    2013_10_13_IMG_9999_212 A.jpg
    114.3 KB
Mooi Diffie,

Jammer dat ek mense gehad het anders was ek by. Ek het in jou afwesigheid darem seker gemaak die Ingelsman was  :thumleft:
 
Kyk jy doen mos altyd n ding oordentlik , lyk na n lekker Sondag trippie asook mooi photos  :thumleft:
 
Nice ride. Brave man in that wind on sunday.
Didnt see the planned trip otherwise might have joined you  :ricky:
 
More Difflock. Hoe gaan dinge daar?

Nuwe voor discs word hierdie week aangesit. Ek is daarna in op die volgende een.

Jy moet begin beplan om saam te kom op my volgende trip Afrika in. Het jy my RR al gevolg?

Groete swaer.

 
Ek wou kom, ander thread dopgehou. Wou net uitslaan.

Maar na Saterdag se uiterse kak weer, het ek nie eers die alarm gestel vir Sondag nie, en toe ek wakker word 08h00, toe sien ek dat n trip sou moontlik wees  >:D

Awesome pics, dankie!! Ek was al by Zuurberg Hotel, maar die ander paaie ken ek glad nie. Sou nice gewees het om hulle te kon ry  :thumleft:

Dankie vir die Report  :thumleft:
 
4 Kays said:
Mooi Diffie,

Jammer dat ek mense gehad het anders was ek by. Ek het in jou afwesigheid darem seker gemaak die Ingelsman was  :thumleft:
  Next time vat ek vir jou. 
Dutchman81 said:
Kyk jy doen mos altyd n ding oordentlik , lyk na n lekker Sondag trippie asook mooi photos  :thumleft:
Dankie dit was n intresante trippy, dit het bietjie bietjie gereen voor ek gery het, bewolk maar dit het my nie afgesit nie. 
acompta said:
Nice ride. Brave man in that wind on sunday.
Didnt see the planned trip otherwise might have joined you  :ricky:
  The wind wasn, t that bad on Sunday, cloudy  and n bit frisky yes. Enjoy the day very much thank you, next time you  must join. 
 
DASKOP said:
More Difflock. Hoe gaan dinge daar?

Nuwe voor discs word hierdie week aangesit. Ek is daarna in op die volgende een.

Jy moet begin beplan om saam te kom op my volgende trip Afrika in. Het jy my RR al gevolg?

Groete swaer.
  Hi Daskop, gaan besig jong, kry nie tyd om regtig te ry nie, moet tyd maak en mens kan mos nie die weer kies nie. Ons kan indien jy reg is oor twee naweke weer gaan ry. Yes ek volg jou rr aandagtig, very nice maak mens net jaloers jong, one day.

Manic said:
Ek wou kom, ander thread dopgehou. Wou net uitslaan.

Maar na Saterdag se uiterse kak weer, het ek nie eers die alarm gestel vir Sondag nie, en toe ek wakker word 08h00, toe sien ek dat n trip sou moontlik wees  >:D

Awesome pics, dankie!! Ek was al by Zuurberg Hotel, maar die ander paaie ken ek glad nie. Sou nice gewees het om hulle te kon ry  :thumleft:

Dankie vir die Report  :thumleft:
  Dankie, daai kromrivier pad is regtig n mooi stuk pad.
 
Thanks vir rr. Lekker Saam grey .
Mose self werk Sondag. Hooplik next time
 
Ek wou ook opstaan.... hehehe...  :laughing4:

  :thumleft: Jy het 'n great trip geniet - solo!! The best way to do it!  :deal:
 
Baie mooi - jy het nou wyd en suid gery  ;)

So 'n solo trippie is baie keer die beste.
 
Top