Ek was nog altyd anders, dis hoekom ek 'n Vstrom ry en ook n KLR gehad het.
Hopelik die jaar wil ek opgradeer na 11+ jaar van vstrom. Budget is rondom R120 000 en 2015 modelle hopelik.
Daar is netjiese Sten's te koop met lae kilos en GSA met meer kilos.
Wats julle opinies?