Teaparty Sunday (20 Feb)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Ek en Rubicon gaan Sondag die 20ste vir 'n Teaparty Run.  Dit sal in die middag wees.  Die idee is om al die pad  grondpad te ry tussendeur 'n paar plase tot by Wellington.  Ons gaan beslis nie jaag nie!  Dit sal lekker wees as dit 'n girlie run kan wees, maar as van die manne voel hul wil ons join, dan is jul welkom. 

Hou dus die datum in gedagte as jy vir 'n slag op 'n Sunday afternoon drive wil gaan.


Sal nader aan die tyd laat weet waar en hoelaat ons mekaar kry. 

xxxx

 
Top