Technical-riding day in Addo 20 September...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
3,119
Reaction score
1,585
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
….Ek was so opgewonde oor die tegniese ry-lesse,ons was voor Chris by die kampterrein en begin toe kamp opslaan by die Slagboom-kampterrein,nadat ek spesifiek ook aanwysings gevra het by die SAP,by Slagboom…..
Ons is van natuur,glad nie kampeerders nie,so dit het n tydjie gevat om die nuwe tent en die ouer tent(een keer vantevore opgeslaan) op te kry….ons begin wonder waar Chris is en dit begin al meer voel soos die movie;”the hills have eyes”,toe ons uitvind ons is by die verkeerde kamp???..ons laai toe sommer die tente met die beddegoed en al net so op die bakkie,om die motorfiets,en daar jaag ons terug na die regte afdraai toe…en kan jy glo,Camel en Mrs Camel se tent is al opgeslaan en super netjies ingerig en Chris sukkel met die gasgeyser….
Die kamp is by Doopgat en is n privaat kampterrein...pragtig
ons maak natuurlik ook dadelik vuur  want dis baie koud en 3 sakke hout later begin ons eers braai......want Fiona en Greg het eers laat weggekom van die plaas af.........
 
:ricky:
 
Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    485.8 KB · Views: 437
  • image.jpg
    image.jpg
    424 KB · Views: 434
Ek het gehoor dit was BITTER koud gewees daar die naweek  :peepwall:

Lyk goed sover TWE TWE  :thumleft:

By the way, ek het met die airhawk seat daar aangekom, hy was heel oggend in my topbox (heel onder in gepak)en ek het skoon vergeet. Hoe gaan ek hom by jou kry??  :eek:
 
Martina said:

Courier met ? Intertown?  :ricky:
 
BTW, sonder om lelik te wees, maar het ENIGE IEMAND dalk n video of photo van daai TW wat n erf gekoop het tussen die bome?? Jis, dit was snaaks gewees  :imaposer:  (die dame het gelukkig saam gelag en nie seergekry nie)  :thumleft:

Hotwire, jy was naby met jou headcam... laat weet jong  :biggrin:
 
TWE-TWE said:
Martina said:
Ek het gehoor dit was BITTER koud gewees daar die naweek  :peepwall:

Lyk goed sover TWE TWE  :thumleft:

By the way, ek het met die airhawk seat daar aangekom, hy was heel oggend in my topbox (heel onder in gepak)en ek het skoon vergeet. Hoe gaan ek hom by jou kry??  :eek:
Courier met ? Intertown?  :ricky:

:spitcoffee:

Dit gaan goedkoper wees as ek dit self bring- julle is tog net aan die anderkant van die koppie  :lol8:
 
Great bring hom vir my dan help jy my sommer die videos opsit...ek lag nou al die hele dag ,want ek kyk kort kort die 2 val-dvd's....dit sal " viral" gaan as ons dit pos.. :imaposer:
 
Martina said:
TWE-TWE said:
Martina said:
Ek het gehoor dit was BITTER koud gewees daar die naweek  :peepwall:

Lyk goed sover TWE TWE  :thumleft:

By the way, ek het met die airhawk seat daar aangekom, hy was heel oggend in my topbox (heel onder in gepak)en ek het skoon vergeet. Hoe gaan ek hom by jou kry??  :eek:
Courier met ? Intertown?  :ricky:

:spitcoffee:

Dit gaan goedkoper wees as ek dit self bring- julle is tog net aan die anderkant van die koppie  :lol8:

kom haal my dan ry ek saam.

KTM gaan in vir clutch en diens,  so gee my weer verskoning om met die DR te gaan ry en plaas te koop  :lol8:

Dit was nou n flippen lekker (min slaap) naweek in julle vallei! 
 
:sip: Klink asof julle groot pret gehad het , lyk na n awesome venue , jammer ons het nie kom kyk nie , wel gedaan julle :deal:
 
Fiona Se bike...Anton en Edgar wonder oor die bike... :ricky:
 
Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    495.5 KB · Views: 419
Ons het baie laat gaan slaap ,want dit was baie warmer by die vuur as in ons tente.......die volgende oggend was die dou gevries op die tente!!
Ons beste opsie was om  n vuur te maak en toe braai ons sommer weer.......

stadig maar seker het almal opgedaag vir ons teorie en dan eerste praktiese lesse.
Fiona Brown en Lavender Lady het die dag gemaak!!! Dis nie moontlik om meer te kan lag, as wat ons gelag het nie.
...... Alles, sodat ons kan reg wees vir die 1000km Kalahari toe....

Edgar,Anton,Nellis,Bells Angel,Camel,Hotwire,Lavender Lady,Fiona en ek was  die bikers vir opleiding deur Chris en toeskouers was Wanda,Greg,Andries,Christiaan,Throttle Jockey,Firecoast en Martina.... :ricky:

:ricky:
 
Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    392.9 KB · Views: 391
  • image.jpg
    image.jpg
    289 KB · Views: 391
Hallo Almal!!!

Wil net baie dankie se vir almal met die reeling van die Tech Training!!!
Ek dink ons almal kan se ons het baie wys geraak na die naweek, al het jy dalk bietjie grond gekoop
het jy nogsteeds iets uit dit geleer...

Ek sal die videos n bietjie moet edit eers dan kan ons dit maar plaas hier op die Ride Report.

Ek het ongelukkig nog nie tyd gehad om enige foto's af te laai van die kamera af nie...

Latest posts

Top