The 40 (not so naughty) BEN10 scooter story...completed

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
So I got myself a "screen" via a friend in the UK.

Also has a nice few options at the back for add-ons.

53de135a26ca561b1aeaa4a30a235952.jpg
ba8a22c90014a14943c058f20566a2d3.jpg
 
IS daai nuwe screen nog nie opgesit nie  ???

Dit ratchet lê dan reg vir aksie. Wys ons 'n foto as die screen op is  :thumleft:
 
Black_Hawk said:
IS daai nuwe screen nog nie opgesit nie  ???

Dit ratchet lê dan reg vir aksie. Wys ons 'n foto as die screen op is  :thumleft:
Haha man. Ek wag nog vir die handlebar wat opdaag in die week. Ek is te lui vir dubbelwerk. So gou ek kan doen ek dit.
 
Grunder said:

Verskonings verskonings  :pot:
 
Amsterdam said:
[member=26817]BoskakBruce[/member] Has done a lot of riding on these bikes and can surely share a tip or two with you.

I see on his wordpress page pics of some of those passes.

The question I have for him is if I have to change to 12t or whether I can gooi those passes with the 13t front.
 
Black_Hawk said:
Grunder said:
Black_Hawk said:
IS daai nuwe screen nog nie opgesit nie  ???

Dit ratchet lê dan reg vir aksie. Wys ons 'n foto as die screen op is  :thumleft:
Haha man. Ek wag nog vir die handlebar wat opdaag in die week. Ek is te lui vir dubbelwerk. So gou ek kan doen ek dit.

Verskonings verskonings  :pot:
Daarsy

f7096b301bcf564833b34fdb0ea29a5a.jpg
49e8a756c02b7db597561e78272e53ba.jpg
e4b25b9324ffe7987738071e0d74d393.jpg
 
Daai baba stoele is prominent in die kiekies, waar gaan jy hulle vassit?  :biggrin:
 
OomD said:
Dit lyk smart... maar lyk of dit jou instrumente blok?

Op die oomblik doen dit so 'n bietjie.

Ek en [member=14780]McSack[/member] is besig om te onderhandel. Hy het 'n paar raisers wat hy wil ontslae raak van.

Op meeste van die rides sit ek maar heeltyd. Die bike leen hom nie baie uit vir staan nie. So die gedagte is dat 'n ligte handlebar raise sal die cluster bietjie meer visible maak en ook gelyktydig my bietjie spasie gee vir staan sou dit nodig wees.
 
Last edited:

Latest posts

Top