Daai Antie gaan 'n sakkie van JOU sakkie maak as jy vir haar so AntieSmaak my die Antie moet neef Petri so bietjie inpak en oplaai lessies gee.
Daai Antie gaan 'n sakkie van JOU sakkie maak as jy vir haar so AntieSmaak my die Antie moet neef Petri so bietjie inpak en oplaai lessies gee.
Kyk Louis kry jy nêrens sonder ys en Nannie het altyd enigiets wat nodig is! Daai twee ken vanAhhh.........nout ek 'n pel met eish ook.
Nice
Yes, you do not need to take the catering option. Unless you want me to bring some items? Then just PM me.Rob
With respect to your organisational efforts, was there not originally an option for self-catering ?
(Would prefer it for myself as one who does not eat meat or drink alchohol - though I will match @petri oosthuizen in the Bialetti black espresso stakes )
Coke, Coke useless, Sprite en Tonic is op die lys, dit behoort uit die catering budget gedek te word.OK.......ek het nou na 'n hele Dag en 'n Half se worsteling uiteindelik vir my Pel Jack 'n plekkie gekry.
NET nog een (klein klein) dingetjie
Kan die Kamp Kommandant Oom dit dalkies dalkies in sy Hartjie kan insien en vir my so 2 x 2 liter Cokies ook iewers in 'n plekkie indruk?
Volroom Cokies, die Rooi Proppies.
Eks genuine te skaam om te vra maar nou ja.
AS dit kan
@RobC
Rob - jy laat my hart Full Cream Coke pompCoke, Coke useless, Sprite en Tonic is op die lys, dit behoort uit die catering budget gedek te word.
Will do, if all goes well we will do it again next year.Only saw this now, would have loved to join, but have made other arrangements around that time.
Camped at that site a few years back and saw a river come down a river bed that was dry a few hours earlier, stunning. Say Hi to Valerie and Jopie
Darn, perfect bike for the Bash.Only saw this now, would have loved to join, but have made other arrangements around that time.
Camped at that site a few years back and saw a river come down a river bed that was dry a few hours earlier, stunning. Say Hi to Valerie and Jopie
Ai tog.Tent 3 is open again, will keep reservations open till midnight 22 March.
So far we are 11.
Ys sal daar wees al is ons 2...Ai tog.
Nou kom my Pel met die ys nie meer nie
Rob jy kan my rondskuif as nodig, NO issues.Ys sal daar wees al is ons 2...
Indien nodig, maar ek dink nie ons gaan nog kry nie.Rob jy kan my rondskuif as nodig, NO issues.
Ek het nie n dubbelbed nodig nie.
As daar dalk n couple of iets is wat een soek (bedoelende n dubbelbed)
Ai sorry ou maat, ons is bitter suurgat oor ons dit nie meer kan maak nie, maar soms gebeur dinge met 'n doel en ongelukkig was die een buite my beheer. Ek hoop van harte ons kan wel eendag mekaar raakloop.Ai tog.
Nou kom my Pel met die ys nie meer nie
Die pot gaan daar wees, ek kan ook brood bak...Ai sorry ou maat, ons is bitter suurgat oor ons dit nie meer kan maak nie, maar soms gebeur dinge met 'n doel en ongelukkig was die een buite my beheer. Ek hoop van harte ons kan wel eendag mekaar raakloop.
Julle moet die naweek kwaai geniet en Rob het darem belowe daar sal ys wees, as jy werklik vasbrand sal ek so pakkie ys of twee postnet na die kamp toe, ek het mos nou die way points.
Wees veilig en geniet die outing, ek weet sommer dit gaan 'n bevange samekoms wees.
O ja, en jammer oor die broodtjie wat ek wou gemaak het.
Jis man en daai kuier om die vuur in die aand.
Nou moet ek ophou, ek raak sommer vanvoor af suur.
Ons is 11 so as jy mooi vra... die 31steWanneer is die laatste wat ek kan bevestig of ek kan kom of nie? Sonder om die organiseerders te verontrief ?
Enter your email address to join: