the hidden beauty... at breedsnek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

mcpan

Race Dog
Joined
Aug 21, 2009
Messages
509
Reaction score
0
Location
hartbeespoort
Bike
Kawasaki KLR 650
het enige iemand al die paadjie gevat:?    
as jy noord na suid ry oor breeds en jy kom af dan is daar voor jy die teer kry n grondpad lings (dink dit se hekpoort)... gaa :thumleft:n lings, en by die T hou net lings,,,,, wooowwwwwww wat n stukkie pad, so al deur n wildsplaas... sal gou kyk of ek die map ding kan doen...
 
Net Noord van die kruin by Breedtsnek is 'n stuk wat baie tegnies is - groot rotsplate met gate en los klippe.
Wegspoel areas is daar ook, maar met die regte spoed en lyn sal jy dit maak.
Ek het 'n Citigolf gesien wat daar oor gery het.
Ek weet nie hoe nie, maar hy het!
 
went over breedts nek on friday am with a veedub polo
road is quite badly washed away...
 
mcpan, I've ridden on the road you refer to often but never seen any game there in spite of the game fences.  ;)
 
Het verlede naweek op die pad waarna julle verwys klompie wild gesien - Elande, Blouwildebeeste en 'n eensame Kameelperd. (Maar 'n Kameelperd lyk vir my ieg altyd eensaam......)
 
Top