1ougat
Race Dog
So dit was aand end dit was more en die 31 Desember het aangebreek ..... :thumleft:
Vorige aand weer gereel dat ons die Maandag in die hotel sal bly .... maar moet skuif na die kamer langs die honeymoon kamer ... ok het nog see uitsig .
So na al die pak is ons to teen 5:30 in die pad met die Jimny , Op springbok vir ontbyt bet ons nou bekinde Wimpy . Toe stoot ons die Jinny se neus suid en ry en ry en ry . Op n stadium het Fender Bender ook begin ry uit Robertson .... en na nog ry het ons uiteindelik mekaar ontmoet in Clan William .
Op daai stadium was dit naby aan 500 km wat ons gedoen het
Kry toe die persent end draai om end ry en ry en ry al die pad terug
Aangekom in Port Nolloth is die spanners gou gegryp en die HP2 se nuwe pogostick ingesit .... reg vir more :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Weereens dankie aan almal wat gehelp het en veral Fender Bender vir sy hulp :wav:
Toe skenk ons aandag aan die oujaar met n oujaars ete en drinks op die balkon .... ons was moeg en reg vir bed maar die locals was reg vir die paardie ....... :ricky: :ricky: :ricky: