THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Tampan said:
Dit was nou omtrent lekker, baie dankie Visarend!  :thumleft:

Daar's net een GROOT probleem met die trip. Het julle wragtag voor my deur verby gery in Colesberg sonder om te kom dagse...?  :(  8)

Toemaar. Hulle is DEUR Prieska sonder om eers te kom koffie drink :eek7: :eek7: :'( :'( :'(
 
Gewoonte misdadigers lyk dit my!  :laughing4:
 
Hingsding said:
Jinne, en dan kan Oom Vis nogals parmantige draaie gooi met die 3wiel skoeter.  :eek7: :eek7: :eek7: :eek7:
Die oggend Langstraat af lêêê die snye daar soos hy hom wegvat! Pure Perd!

Mooi RR julle. Dit was lekker om weer op te vang!

Dis niks!!  Jy moet sien hoe dit lyk as hy met my weelie in daai karretjie  :pot: :lol8: :lol8: :lol8:
 
ETS said:
Tampan said:
Dit was nou omtrent lekker, baie dankie Visarend!  :thumleft:

Daar's net een GROOT probleem met die trip. Het julle wragtag voor my deur verby gery in Colesberg sonder om te kom dagse...?  :(  8)

Toemaar. Hulle is DEUR Prieska sonder om eers te kom koffie drink :eek7: :eek7: :'( :'( :'(

Nee, Ets, daar wou jou Fellow Souf Afriekans Prieska'ners my met 'n klip dood m@&r.  :eek:  Ek loop daai lekker koffie van julle nie maklik mis nie, maar daai toll gates van julle is woes!  Ons sal eendag op 'n trip gaan waar ons by ieder en elk 'n koffie gaan drink op die pad.  :thumleft:
 
Lekker saamgery feud die kiekies en Lees.

Dankie en well done!

SPOED :snorting:
 
Daardie foto's is verseker pragtig!

Baie dankie vir die moeite en die deel, hierdie was nou 'n heerlike ritverslag.
 
Vir 'n wyle was my gedagtes saam met julle in en deur die Karoo....

Baie dankie vir nog 'n puik RR  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Geweet ek gaan die een of ander tyd die skuld vir iets kry. [emoji1787][emoji1787]

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

 
petri oosthuizen said:
Vis Arend said:
petri oosthuizen said:
Vissie - is Schoombee nie naby Kimberley se rigting nie??

Ek wil een of ander tyd vir my pel in Kby gaan kuier met die scooter, soek lekker roetes soontoe - het so 3/4 aande tyd.

Jyt nie dalk 'n roete iewers wat jy kan post nie??

THANKS :thumleft:

Vissie - ek pla. Jy sal nie dalk die roetes aanstuur nie asb, veral die naby Kimberley/Orania area nie

As dit kan

Thanks!!

Jy is reg, sal net na die rr jou help.  :thumleft:

PM my jou email, ek stuur die roetes vir jou.  :thumleft:
 
Petri, Schoombee is meer hier in my kontrei - tussen Middelbrug en Steynsburg.

Maak tog seker dat jy my nie verbyry sonder om dag te se nie. 8)
 
Thanks mister and missus Vis Arend for a great RR! That donkie karretjie has lots of tricks up it’s sleeve for those pitstop braais and brekkies. Baie lekker!!
 

Latest posts

Top