THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
woody1 said:
Dankie vir die deel.

Lyk of die modderskerm darem gehou het die trip :peepwall: :laughing4:

Nee, maar daar was darem 'n afval stukkie tou wat gehelp het.  :eek:
 
Ek soek al lankal 'n Visarende-en-kie ritverslag. Julle bly maar die originals en behalwe dat julle nou sopas my Maandag gemaak het mis ek my GSA... :-\
 
woody1 said:
Dankie vir die deel.

Lyk of die modderskerm darem gehou het die trip :peepwall: :laughing4:

Aikona, hy het gegaan, maar klaar REG gemaak, hy sal nie weer breek nie.  :deal: :deal:
 
Nice RR, thanks for sharing. Those pics in the Karoo make me lus for the road again.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Dankie aan julle vir n baie lekker RR, die is wat ons soek, lekker leef deur die Aftree Brigade  :3some: :ricky:

Nannie, jou foto's is baie mooi, en laat ons die rit saam beleef.

Hoop Mev Vink is al genees, daai seer ribbes is nie lekker nie.

Weereens Baie Dankie :thumleft:
 
Tiger8 said:

Baie dankie, maar daar is fotos van die ander ook by.  :biggrin:
 
Hoop Mev Vink is al genees, daai seer ribbes is nie lekker nie.

Mev Vink had covid ook daarna en genadiglik ok!! :thumleft: :thumleft:
 
DUSTRIDERS said:
Hoop Mev Vink is al genees, daai seer ribbes is nie lekker nie.

Mev Vink had covid ook daarna en genadiglik ok!! :thumleft: :thumleft:

Yip, maar sy is 'n tawwe tannie.  :thumleft:
 
Vis Arend said:
petri oosthuizen said:
Vissie - is Schoombee nie naby Kimberley se rigting nie??

Ek wil een of ander tyd vir my pel in Kby gaan kuier met die scooter, soek lekker roetes soontoe - het so 3/4 aande tyd.

Jyt nie dalk 'n roete iewers wat jy kan post nie??

THANKS :thumleft:

Vissie - ek pla. Jy sal nie dalk die roetes aanstuur nie asb, veral die naby Kimberley/Orania area nie

As dit kan

Thanks!!

Jy is reg, sal net na die rr jou help.  :thumleft:
 
Jy sal hom binnekort kry, ek het nie vergeet nie.  :biggrin:.  :thumleft: 

Vissie - ek pla. Jy sal nie dalk die roetes aanstuur nie asb, veral die naby Kimberley/Orania area nie

As dit kan

Thanks!!

Jy is reg, sal net na die rr jou help.  :thumleft:
 
Is daar n rede hoekom oom Vis 'n kar tyre op bike gebruik maar Mitas op sidecar....? Sal dit nie beter wees om selfde te gebruik op altwee wierle?
 
Roxtar said:

Kar tyre op bike is aangesien ek baie meer kilos op hom kry as op die bike tyre en hy kos amper 3 keer goedkoper. 

Ek soek nog 'n kar rim wat ek uiteindelik aan die syspan gaan sit, ek het vir eers klomp ou bike tyres wat ek opgebruik, daai kant is redelik lig op die bike band.

Hoop dit maak sin.   
 
Jinne, en dan kan Oom Vis nogals parmantige draaie gooi met die 3wiel skoeter.  :eek7: :eek7: :eek7: :eek7:
Die oggend Langstraat af lêêê die snye daar soos hy hom wegvat! Pure Perd!

Mooi RR julle. Dit was lekker om weer op te vang!
 
Hingsding said:

Blameer dit op die los gruis.  :eek7: :biggrin:  :thumleft:
 
Lekker trippie daai.... Thanks for sharing! :thumleft: :thumleft:
 
Dit was nou omtrent lekker, baie dankie Visarend!  :thumleft:

Daar's net een GROOT probleem met die trip. Het julle wragtag voor my deur verby gery in Colesberg sonder om te kom dagse...?  :(  8)
 
Tampan said:

Dankie.  :thumleft:  Blameer Jaco vir die verby ry, ek het gese jy bly hier maar lyk my dit het op dooie ore geval.  :eek7: :peepwall: :pot: :lol8:
 
I took notes. :sip:

Would love to do this trip someday. :ricky:

Glad you made it safely through the roadblock.  Hierdie land is so onvoorspelbaar

Amazing RR

Lekker gees.

Many thanks Mnr & Mev Vis
 
Latest posts

Top