THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Vink said:
JACOVV said:
petri oosthuizen said:
Jinne maar daai Karretjie kan sy bene optel..............!!!! [emoji3]
Vra bietjie vir Vink hoe was sy trip in Kakamas toe ons voorraad gaan koop het.

[emoji1787][emoji1787][emoji1787]

Ek het sommer lekker gelag in my helmet.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Ek het myself 2 keer bek@k

Sent from my SM-A715F using Tapatalk

Sien jy is toe nie so tegnologies gestrem nie :)
 
Vis Arend said:
After the valve was replaced, we left to start the worsbraai.  We stopped about 30km from Kakamas towards Springbok, braaied the wors and soon after that, Jaco and the Vinke arrived.

Daai braai-standjie wat jul gebruik is oulik.  Ek het dieselfde een.  Het jul self daai panele middeldeur gesny of so gekoop?  En indien wel, hoekom?

Ek lees lekker sover  :ricky:
 
Grunder said:

Dankie [member=24584]Grunder[/member].  :thumleft:  Ek verstaan nie wat jy bedoel met die panele wat gesny is nie? 
 
Daai cross beams met die gaps in.  myne loop reguit deur.  Ek dag jul het dit dalk afgesky vir 'n sekere doel
 
Attachments

  • unnamed.png
    unnamed.png
    442 KB

O OK, sorry man, nou verstaan ek.  Nee, ek het hom so gekoop.  Maar daai stands vat enige groote rooster, binne perke natuurlik.  En die lekkerte is jy sit hom op die hoogte wat jy wil.  Hy werk puik.  :thumleft:
 
Ja daai ding is amazing.  Nuuskierig hoekom hulle die design verander het.
 
DAY 7  Beaufort Wes to Jansenville.

Today is a short ride, from Beaufort Wes to Rietbron, a short stint on the N9 passing the Beervleidam, right turnoff to Klipplaat and the to Jansenville. 

This will be our last night together as a group on this trip. 

The Vinke took the tar route, and we left on our way to Rietbron. 

We had a water crossing but other than that the drought in the Karoo is horrific.  :eek7:

Attachments

  • 1.jpg
    1.jpg
    154.3 KB
  • 2.jpg
    2.jpg
    307 KB
  • 3.jpg
    3.jpg
    165.4 KB
  • 5.jpg
    5.jpg
    126.1 KB
  • 6.jpg
    6.jpg
    132.3 KB
  • 7 (2).jpg
    7 (2).jpg
    159.4 KB
  • 7.jpg
    7.jpg
    177.7 KB
  • 8.jpg
    8.jpg
    189.7 KB
We have a quick brunch just as we passed Rietbron. 

Attachments

  • 14.jpg
    14.jpg
    230.5 KB
  • 13.jpg
    13.jpg
    247.3 KB
  • 12.jpg
    12.jpg
    177.4 KB
  • 11.jpg
    11.jpg
    183.2 KB
  • 10.jpg
    10.jpg
    386.6 KB
  • 9.jpg
    9.jpg
    192.5 KB
  • 12 (2).jpg
    12 (2).jpg
    204.5 KB
On route to Klipplaat.

We pass the Beervleidam, it is bone dry. 
 
Attachments

  • 15.jpg
    15.jpg
    170.2 KB
  • 16.jpg
    16.jpg
    173.3 KB
  • 17.jpg
    17.jpg
    187.9 KB
  • 18.jpg
    18.jpg
    185.4 KB
  • 19.jpg
    19.jpg
    153.4 KB
We were early in Jansenville and booked into the Hotel. 

We just relaxed the rest of the day and had a lovely dinner at the Hotel, fitting to say our goodbyes after an amazing trip with great friends.

Attachments

  • 20.jpg
    20.jpg
    116.4 KB
  • 24.jpg
    24.jpg
    136.2 KB
  • 23.jpg
    23.jpg
    110.9 KB
  • 22.jpg
    22.jpg
    127.3 KB
  • 21.jpg
    21.jpg
    149.1 KB
Grunder said:
Vis Arend said:
Grunder said:
Vis Arend said:
Grunder said:
Vis Arend said:
After the valve was replaced, we left to start the worsbraai.  We stopped about 30km from Kakamas towards Springbok, braaied the wors and soon after that, Jaco and the Vinke arrived.

Daai braai-standjie wat jul gebruik is oulik.  Ek het dieselfde een.  Het jul self daai panele middeldeur gesny of so gekoop?  En indien wel, hoekom?

Ek lees lekker sover  :ricky:

Dankie [member=24584]Grunder[/member].  :thumleft:  Ek verstaan nie wat jy bedoel met die panele wat gesny is nie?

Daai cross beams met die gaps in.  myne loop reguit deur.  Ek dag jul het dit dalk afgesky vir 'n sekere doel

O OK, sorry man, nou verstaan ek.  Nee, ek het hom so gekoop.  Maar daai stands vat enige groote rooster, binne perke natuurlik.  En die lekkerte is jy sit hom op die hoogte wat jy wil.  Hy werk puik.  :thumleft:

Ja daai ding is amazing.  Nuuskierig hoekom hulle die design verander het.

Roux's luck - die yster het opgeraak  :lol8: :lol8: :lol8:
 
We were early in Jansenville and booked into the Hotel.

Ek sien nie ve Bie op die foto's? ;) :peepwall:
 
The last day we went in our own direction to King William's Town, David and Jaco went their direction to East London and the Vinke on the own to Port Elizabeth. 

Our route was the shortest and we could not wait to see our doggies. 

A huge thank you goes to my wife, Jaco, David, Vink and Annemarie, this was just one amazing trip that I will never forget.  :deal: :deal: 

Looking forward to our nest trip.  :thumleft:

Be safe. 
 
Attachments

  • 1.jpg
    1.jpg
    238.1 KB
  • 2.jpg
    2.jpg
    139.1 KB
  • 3.jpg
    3.jpg
    132 KB
  • 4.jpg
    4.jpg
    127.4 KB
  • 5.jpg
    5.jpg
    175.1 KB
We were early in Jansenville and booked into the Hotel.

Ek sien nie ve Bie op die foto's? ;) :peepwall:
 
DUSTRIDERS said:
We were early in Jansenville and booked into the Hotel.

Ek sien nie ve Bie op die foto's? ;) :peepwall:

Sy skerpskutter raak slap, ons is by hulle verby sonder dat hulle ons gesien het.  :lol8: :lol8:
 
Dan se ek ook nou dankie, dit was voorwaar 'n baie lekker trip.  Iets wat ek vir jare nog sal onthou.

Tot volgende keer - dankie  :biggrin:
 
Ek het al so baie van ons land deur die mense se rond ry gesien, en baie van oom hulle geleer...
Wel done julle is LEGENDS!!

Sent from my I3312 using Tapatalk

Dankie vir die deel.

Lyk of die modderskerm darem gehou het die trip :peepwall: :laughing4:
 
Latest posts

Top