tiffie na driffie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tiffie

Race Dog
Joined
Jul 9, 2013
Messages
1,138
Reaction score
0
Location
Jeffreysbay Eastern Cape
Bike
BMW R1200GS
moet ek nou  nou seker die regte ding doen en my maar weer voorstel aan die forum. :ricky:

al n senior member hier maar toe ek vrydag dwarsbar toe is was ek nog tiffie.

nou is ek van sondag af driffie.

dit dalk te doen met een vlak baie slymerige gladde driffie daar naby dwarsbar? :imaposer:
 
Top