Uitry

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,356
Reaction score
922
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Die "valentine" ou krap my ryery om, sy Italiaanse neef is seker "valentino"

Ry teerpad, brandskade nog erg sigbaar

24902418722_f3db197568_b.jpg


Toe vat ek maar baas miesies saam en gaan vind 'n geocache by die Houwhoek Inn - pragtige ou plek met mooi tuine

24652827379_18373b2f7f_b.jpg


Langs die spoor gestop en toe oor die pad na die padstal, heerlike pekanneutpastei geniet - kort maar lekker rit

24389835394_e62cbcd993_b.jpg
 
Mooi RR Dual.

Ek sien jy het die fotos toe regekry met Picmonkey!
 
Lekker man!! Ons is gister met die kinders Worcester toe vir skoolgoedte by die Mall :p, maar my lus het uitgehang met al die fietse op die pad. Dit was heerlike ryweer in die Weskaap.
 
Hankeeb said:
Mooi RR Dual.

Ek sien jy het die fotos toe regekry met Picmonkey!

Ander program, Pickmonkey voorheen gebruik, nou word ek beperk  :thumleft:
 
VaalBaas said:
Lekker man!! Ons is gister met die kinders Worcester toe vir skoolgoedte by die Mall :p, maar my lus het uitgehang met al die fietse op die pad. Dit was heerlike ryweer in die Weskaap.

Dit geweet het kon ons ontmoet het, woon in Worcester. Seker dom vraag, maar waar woon julle VB?
 
Soos ek maar altyd sê. Die metropolis van Gouda net deur Nuweloofpas van jou kant af :biggrin:
 
Top