Van ZERO na my HERO by Makakeng

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
LouisXander said:
Is reg Kobus, ek gaan hom nie binnekort nodig he nie.

Ek spot sommer Louis.  Sal hom volgende week kom aflaai... maar as jy hom wil verkoop stel ek belang
 
Dankie vir die deel Woody1, lekker saam gery.  :thumleft: Mens gaan die tye saam met familie vir altyd onthou.
 
Mooi een Woody. Spesiale tye vir die laaitie. Ek sug maar partykeer dat myne so ver van my is.
 
Dankie Woody , dit lyk sommer lekker  :thumleft: :thumleft:
 
Dit lyk nou na 'n lekker naweek. TX for sharing  :thumleft:
 
Nice trip,julle,pasop vir Jakkals hy loop alweer daar bo,naby julle rond,soek alweer skoor iewers op die forum  :lol8:
 
Thx Woody - dis "great" om so iets saam met jou seun te kan doen!!!  :thumleft:
BTW - ek "laaik" daai XL600 van jou kwaai!!!  :thumleft:  :drif:

Oor die Jakkals besigheid - wees maar versigtig - gelukkig is hy nie meer "hol" van binne soos jou seun nie, maar verder se ek maar liewer niks ...  :peepwall: :pot:
 
Dankie.

Ja daai XL 600 is nou TIP TOP.

Daai pyp van Wicked Rides in Pretoria maak hou nou weer 'n Regte thumper.  :ricky:
 
Bly julle het dit geniet okes :thumleft:

Kan absoluut niks aan die geraas doen nie. Dis maar hoe dit klink oor meeste naweke in rural villages van die aard. Die shebeens maak musiek.

Sweis, hoe oud is jou laaitie? Myne is nou 16 met dieselfde bike en ryvernuf/onkunde ;D.  Ons moet plan maak?
 
Hy is maar 14 op die oomblik.

Sal plan sien.

Dankie vir die lekker plekkie doer in die bos,  :thumleft:
 
woody1 said:
Hy is maar 14 op die oomblik.

Sal plan sien.

Dankie vir die lekker plekkie doer in die bos,  :thumleft:

Ons maak so, my jongste een is 14 en hy bitch vreeslik omdat hy nie kan ry nie
 
Lekker rit so saam jou seun Woody.  Het Subie julle darem nie moeg gepraat nie  ;) :lol8: >:D
 
Subie net Savanna en Black Label gevoer.... toe bly hy stil. :imaposer:

Nee ons het lekker gesels.  :thumleft:
 
KiLRoy said:
woody1 said:
Hy is maar 14 op die oomblik.

Sal plan sien.

Dankie vir die lekker plekkie doer in die bos,  :thumleft:

Ons maak so, my jongste een is 14 en hy bitch vreeslik omdat hy nie kan ry nie

Ek wil die laaitie ook nie op openbare paaie laat ry nie, maar daai roete het net 'n bietjie teerpad en met my voor en Subie agter dink ek dis redelik veilig.  Hy het dit nou regtig geniet om so te kan ry.
 
woody1 said:
Subie net Savanna en Black Label gevoer.... toe bly hy stil. :imaposer:

Hy het seker na die sjebeen musiek geluister  :imaposer:













Ek trek sommer jou been Subie
 
Dorsland said:
woody1 said:
Subie net Savanna en Black Label gevoer.... toe bly hy stil. :imaposer:

Hy het seker na die sjebeen musiek geluister  :imaposer:

















Ek trek sommer jou been Subie

:laughing4:
Hule het nogal lekker musiek gespeel  :ricky:
 
Dit is 'n voorreg wat jy het om dit saam met jou seun te doen.
 

Latest posts

Top