Vat die pad Pienaardam toe - WERK

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
3,462
Reaction score
799
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
More ry ek Pienaardam toe naby Middelburg waar ek moet gaan fotos neem vir die naweek.  Daar is 'n MTB race, Perdespring, Beeste op skou, Tent pegging en nog baie ander dinge.

Besluit ek vat Candy.  Bike gepak.  Gaan wel teer ry, maar ry is RY.

Tent, kamerasak, slaapsak alles gaan saam.  Werk vir 3 dae daar.

Die gagga deel is ek het nie tyd om grondpaaie te vat nie.  Ry dus van Fourways al die pad teer via N1, N3, N12 en N4.
Kom Sondag weer terug na al die fotos neem.

Sal maar fotos neem n wys wat ek kan.  Boring pad hier kom ek
 
Top