Dag mede honde. Ek het nou lank genoeg "gespy" en afgekyk. So hiers ek nou! aka Floris, aka Blackie en aka Toys. Ry al lank bikes maar is nou op die aftree een.
Ek vertrou ek gaan nog baie leer hier, WD's ontmoet en saam poef praat.
Ek vertrou ek gaan nog baie leer hier, WD's ontmoet en saam poef praat.