Fantie11
Pack Dog
- Joined
- Feb 23, 2010
- Messages
- 216
- Reaction score
- 0
- Location
- Kathu, Northern Cape
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Wonder al baie lank oor dit, het al `n paar manne gevra en niemand het regtig `n antwoord nie.
Vraag :
Hoe moet `n mens maak met versekring op jou gear ( helmet, boots, braces, pants, jacket ).
As al die goed bymekaar getel word is dit `n pretty penny en as jy 1 keer `n "tydelike balansverlies" kry kos dit jou geld om alles te vervang.
Moet mens dit saam met jou bike verseker, persoonlik verseker of wat stel julle voor.
:ricky: