Vinnige solo trippie - 'cause I can!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Rhian said:
Friday afternoon sounds like a good time  :pot:
Stunning country you have in your backyard!
How about a little ride on Friday afternoon  ???
Take me wiff  :imaposer:

Friday it will be then!!  :deal:
... and since you love riding gravel in the dark and cold, we can go up to Zuurberg Pass,
maybe Ann's Villa and return much later  :pot:  :imaposer:


Hoe lyk dit Vaalbaas, kan julle gou deurkom vir 'n trippie??  ;D
Daai spitbraai het my ook aan die dink gehad..., maar baie trips Kaap toe  (  :pot:  ) het dit buite die kwessie gemaak  :(
Moet sê, 'n Gouda spit sal glad nie sleg afgaan nie... watch this space  :deal:
 
Hi Mr "Hitman". Nou weet ek wie jy is. Ek het die RR ruk gelede gelees en gedink wow! Sien uit na jou volgende rr! Veilig ry.
 
Stichhom said:
Hi Mr "Hitman". Nou weet ek wie jy is. Ek het die RR ruk gelede gelees en gedink wow! Sien uit na jou volgende rr! Veilig ry.

OK, nou het ons mekaar raak gelees!! Cool!  :thumleft:

Het iets oor Kaapsehoop op Pasella gesien vanaand  :drif:  man ek verlang terug na daai plek!!

Eendag is eendag...
 
Great Hitman. Kaapsehoop is een nice plek, jy het nog die die beste gesien nie. Daar is Graskop paaie :laughing4:, Hazyview-Sabie pad en Longtom pas. En ons het nog nie eens van die grondpaaie gepraat nie...heeltyd speeltyd...as dit maar net was! :laughing4:
 
Top