Waarheen volgende keer?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bokveld

Race Dog
Joined
Aug 16, 2012
Messages
1,050
Reaction score
56
Bike
BMW F650GS / Dakar
    Vir die afgelope paar weke staan my bike doodstil,want plig roep.Dis n langnaweek en ek moes weereens werk.Boonop hoor ek maar net hoe loop die bikes by my huis verby en ek weet baie van hulle is honne;regte willehonne,wat vanaand iewers onder die sterre gaan slaap.Die gedagtes kry my onder en ek maak n plan:Ek sit n pot vleis op die vuur,skink ietsie en toe kyk en die withond maar net die donkerte in en ek wonder waarheen sal die ou groene my volgende keer vat.
 

Attachments

  • Pot 021.jpg
    Pot 021.jpg
    93.8 KB
Top