Wanneer Gaan Iemand Weer Middelpos Toe?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Die rede hoekom ek vra is dat ek 'n "pakkie" het wat na een van die bokwagters, Piet Olivier toe moet gaan.

As een van die Kaapse honne weer gaan en die pakkie vir hom kan gee pm my asb.  (dis nie 'n baie groot pakkie nie, dis basies 'n paar foto's van hom en sy broer en hul bokke.)
 
Top