kwassi
Race Dog
Vir tyre repair op die 1200GS
Ek het die volgende:
Tubeless repair kit
Tyre Weld
2 Bombs
Handpump
Midas compressor
Dink julle dis goeie idee om nogsteeds tubes en levers dan ook te dra.
Indien so watse lengte levers.
Ek het die volgende:
Tubeless repair kit
Tyre Weld
2 Bombs
Handpump
Midas compressor
Dink julle dis goeie idee om nogsteeds tubes en levers dan ook te dra.
Indien so watse lengte levers.