WATTY vertel my van daardie kamera van jou

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GIDEON

Race Dog
Joined
Mar 24, 2006
Messages
4,856
Reaction score
0
Location
Gauteng, Pretoria Tuine
Bike
Triumph 800 XC
Hell hy neem mooi foto's. En het op die kamp gesien hulle zoom baie baie in.
Groote
Koste
Kan hy die rof hanteer en so ietsie Stof met water.
Hoe hou sy batterye

As hy meer as R10000 kos ver tel my maar net hoe nice hy is :D
 
Top