WD Den trip 4/5 Julie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,322
Reaction score
794
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ek het my Verneukpan trip hierdie jaar gekanselleer. Die koue gaan vir my te veel wees.
So n klein trippie weer na die Den sal help om die telleurstelling te oorkom.  :ricky:
Ek het nog nie n datum in Julie nie. Sal eers hoor of daar belangstelling is en wanneer hulle kan ry.
Vir my maak dit nie saak watter datum nie.
Enigiemand wat wil saamgaan op so n trippie met lekker dop&tjop sessie ?

:ricky:
 
Top