Goeie dag weer aan al die Honde! Ek is al geruime tyd n lid maar was baie onaktief op die forum :mwink: Is nog steeds op my 1150 en die ryery word met die ouderdom nog steeds net lekkerder en die fiets ook! Hoop om julle langs die paaie (grond) te sien! :ricky: