Werkersdag ........ Goedkoper petrol ........ SWAMBO in die Mall

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Oom Foe-rie said:
Bokveld said:
Oom Foe-rie said:
Bokveld said:
     Dankie Oompie.Die fotos vat my terug na die dae toe ek in daai area my brood verdien het.Dit was n lekker geelkaart wat jy gekry het.

Bokveld ............ wat het jy daar gedoen en wanneer was dit?
In die laat sewentigs daar begin werk as n veldbeampte vir Nestle.Ek glo nog steeds dis een van die uitsoek boerdery areas in die land;veral na die koms van die vee-suipingskema in die Ru-ens.

Was jy dan op Riviersonderend en het jy saam met oom Sakkie Burger gewerk?
Nooit op RSE gebly nie,maar ja, oom Sakkie was my leermeester en rolmodel in alle opsigte.
 
Is lekker om by mens se grootwordplekke verby te ry. :thumleft:
 
Top