jnrbull
Pack Dog
Na nie vorige post wat Bie gereel het wat ek gemis het, het ek met Heimer en Reinet gepraat dat ons dit weer moet doen en hulle was game. Goederust plaasrestaurant in Franschhoek kan vir ons skaapkop en afval maak vir die okasie.
BMW on call is ook baie nader vir die trippie, as met die vorige een ....... ot:
Datums is aanpasbaar so laatweet maar wie is in ? (skei die manne van die muise .......) :deal:
BMW on call is ook baie nader vir die trippie, as met die vorige een ....... ot:
Datums is aanpasbaar so laatweet maar wie is in ? (skei die manne van die muise .......) :deal: