Winter gloves

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Winter is oppad en die koue kruip al sowaar deur my somer handskoene in.

Nou wil ek graag weet, watter brand hou jou hande lekker warm?  Verkieslik  so in die R500 omgewing.

Jacko het my laas goeie raad gegee met die Fox Bomber Gloves.  Dis regtig fantasiese handskoene vir die somer, maar eish hulle kan maar nou weggepak word totdat dit weer bloeisel tyd is. 

Enige voorstelle asb.  Kry mens waterdigte handskoene?

Dankie
xxxx
 
Top