Tiger8
Race Dog
- Joined
- Nov 23, 2010
- Messages
- 2,293
- Reaction score
- 104
- Location
- Eastern Cape
- Bike
- KTM 950 Adventure S
Dorsland said:Sjoe Tiger8 dis darem mooi die herfskleure! Daar langs die N9 tussen Middelburg en die Lootsbergpas is mos 'n plaas by name Mazeppa wat sulke pragtige populierbome het wat verander van groen na oranje na geel and dan kaal. En selfs die kaal bome is bitter mooi.
@Vaalbaas: Ek het ook so gejeukery gehad en toe maar gery al was die vooruitsigte koud gewees. Toe is dit glad nie so erg nie. Soos XRRX sê, as 'n ou wil ry dan wil jy ry.
Ek en Ant het laat middag daar verby gery, ek wou stop maar tyd het aangestap om by KMM uit te kom. Ant het mooi foto's geneem van die bome op die plaas, die het in die laat middag Son soos vloeiende goud gelyk............heel onbeskryflik mooi en geen foto kan die ware prag wys nie.
Die is darem n mooi wereld van ons :thumleft: