- Joined
- Jun 15, 2014
- Messages
- 2,724
- Reaction score
- 493
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ja nee - as 'n man wil ry dan wil hy ry!! :biggrin: :thumleft:
Warren Ellwood said:Very nice Dorsland.
Another place to write on my ever growing list of places to see in SA.
By my estimates, I only have 2184 weekends left, so something has got to change soon in my life so I can get started on my list proper.
Dorsland said:Warren Ellwood said:Very nice Dorsland.
Another place to write on my ever growing list of places to see in SA.
By my estimates, I only have 2184 weekends left, so something has got to change soon in my life so I can get started on my list proper.
So if I look at your profile = 48 years old plus another 42 years to go (2184 weekends) then you will still be riding by age 90 :thumleft: Try not to leave the Kaokoland and Tankwa bucketlist items 'til last > :lol8:
Jondu said:Jip n KLR. Hy het dit baie geniet. Hulle was by Tiekiedraai en het so 15h00 vandag hier aangekom.
Was dit die een waar hulle die marquistent sommer so in die hoofstraat staangemaak het?maximas said:Was self daar vir n troue laas jaar baie interisante dorp en mooi omgewing ,het ontbyt by daai plek geeet waar tiger88 die foto geneem het
Dorsland said:Sjoe Tiger8 dis darem mooi die herfskleure! Daar langs die N9 tussen Middelburg en die Lootsbergpas is mos 'n plaas by name Mazeppa wat sulke pragtige populierbome het wat verander van groen na oranje na geel and dan kaal. En selfs die kaal bome is bitter mooi.
@Vaalbaas: Ek het ook so gejeukery gehad en toe maar gery al was die vooruitsigte koud gewees. Toe is dit glad nie so erg nie. Soos XRRX sê, as 'n ou wil ry dan wil jy ry.
Dorsland said:Ek stem, die feit dat daar nie 'n stuk teer "commute" is voor ek grondpad kry, tel vir baie.
Vakansietyd, as die manne met alle mag en geweld net by die see wil uitkom, dan raak daai N9 lewensgevaarlik en wil ek glad g'n niks met hom te doen hê nie. As ek met die bakkie dorp toe ry, dan ry die ouens bo oor mens om voor te kom.
Dorsland said:Stoof brand, ketel kook. Is jy oppad?
Casting from Turd said:Dorsland said:Stoof brand, ketel kook. Is jy oppad?
Sommer fokken lus on te ry................. Moet eers sien my kinders is ok vandag
Sal laat weet
Enter your email address to join: