Wortels vra roetes Vanderkloof Dam toe vanaf Gauteng pretty plz?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrots

Grey Hound
Joined
Aug 18, 2010
Messages
5,647
Reaction score
2
Bike
KTM 990 Adventure
Ola ola Brakke,

Ek beplan 'n twee weke solo trippie Desember Vanderkloof Dam en omliggende gebiede se kant toe vir die einde van die jaar. ? Ja ja...ek weet ek gaan kak warm kry maar fandamily kom af van Swakop se kant af so gaan maar 'n road trip maak van dit. Met die terugkom gaan ek by paar ander brakke probeer aansluit of sommer net hallo se Oos Kaap se kant toe en dalk onder Lesotho deur via Underberg of so iets.

Ek was nie in 2010 op die National Bash nie so as enige van julle lekker gravel paaie ontdek of gery het van Gauteng se kant af soontoe sal julle asb so gaaf wees om dit met my te deel asb? As ek lekker roete kan kry wil ek so 2 dae toer tot by Vanderkloof....en ek gee nie om vir 'n ompad nie met dalk 'n lekker oornag spot (kamp of B&B..makie sakie  :mwink:) erens wat iemand kan aaanbeveel.

Fanks
Wortels
 
Top